You are browsing the archive for 2013 February.

Super rugby kicks of in South Africa

February 24, 2013 in Uncategorized

The first weekend of Super rugby is behind us and it is clear that quite a couple of players is still a bit ring rusty. The Bulls , Sharks and the EP Kings won their respective matches and is off to a good start. Congratulations especially to the newcomers on an unlikely win against the Force. Clearly rugby in the Eastern Cape is still alive and kicking. Proud of you guys.

The Bulls and the Sharks looked quite well organised and the Stormers did not look to bad after they woke up during the second half. The Stormers paid the price for not playing against some better quality teams during their preparation phase. Elton understandably looked the most rusty of the lot. He will definitely bounce back rather sooner than later and should be retained as flyhalf.

Johan Goosen looked as if he is carrying an injury and were not up to his usual high standards.Catrakilis were struggling to adapt in the first half , but did much better in the 2nd half. Morne Steyn stood out head and shoulders above the other number 10 s with Lambie in a distant 2nd place. At number 15 Maraisof the Kings impressed me and Kirschner was the best of the rest..

Habana and Mvovo was the best wings on display and Sergeal Petersen and Raymond Rhule the most promising. The latter i regard as an outside centre and i hope the Cheetahs use him there. Francois Steyn and Paul Jordaan would be in my starting 15 as the centre pairing based on this weeks play. I liked  young Reinachs play and was also impressed with the quick thinking Nick Groom. Francois Hougaardt was for me however the pick of the scrumhalves.

The best number eights on display for me was the reserve Jaques Engelbrecht of EP Kings, Ryan Kankowsky and Pierre Spies. Although i do not think Pierre is in the mould of a claasical number 8 i think he did enough to get my vote. Strangely enough i think that the biggest threat to Spies will come out of his own camp in the form of Arno Botha and then off course Duane Vermeulen when the Stormers starts firing on all cylinders.

Frans Viljoen, Morne Potgieter, Marcel Coetzee, Jaques Botes en Elstadt was vir my die beter spelers hierdie naweek. Die standouts was vir my Morne Potgieter en Jaques Botes met Frans Viljoen wat vat-vat aan hulle hakke en as ek sou span kies sou Morne en Jaques die manne wees.

Wat die slotte aan betref sou ek die kombinasie van Jeandre Kruger en Flip Van Der Merwe kies alhoewel Bresler ook beindruk het en Andries Bekker hard geveg het.. Wat die hakers aan betref het Adriaan Strauss kop en skouers bo die res uitgestaan met Chiliboy die enigste waardige ander kandidaat. Wat die losskop stutte aan betref is daar slegs twee kandidate. Mellet van die Bulle het my geweldig beindruk en ek het hom sedert laas jaar teen Tukkies al fyn begin dophou. Daar is Springbok op sy voorkop gestempel . n Sterke derduiwel wat tonne vernuf uitstal. Net jammer hy speel vir die Bulle. Mellet was baie naby om my regmerkie te kry, maar die Beast met n massiewe vertoning sal my duim kry op grond van sy  ervaring . Ongelukkig het net een vasskop die paal gehaal en dit sal Jannie du Plessis wees. Werner Kruger het egter genoeg gedoen om Jannie se plaasvervanger te wees .

My span uit ons verroeste klompie krygers sal dus as volg wees.  Heelagter Marais -Kings -L-vleuel Mvovo B Senter Frans Steyn  Binne senter Paul Jordaan  Regter vleuel Bryan Habana Losskakel Morne Steyn Skrumskakel Francois Hougaardt Agsteman Pierre Spies 6flank Jaques Botes 7flank Morne Potgieter 5slot Jeandre Kruger 4slot Flip van der Merwe Losskop Beast Mtawarira  Haker Adriaan Strauss Vasskop Jannie du Plessis  my reserwes as volg   Stutte  Mellet en Werner Kruger, Haker Chiliboy Ralepele, veelsydige losvoorspeler Frans Viljoen en slot Andries Bekker, Losskakel Pat Lambie en skrumskakel Nick Groom.

Kyk ons gou kortliks na ons spanne se kanse sal ons sien dat daar  net te min talent en ervaring by die Kings is . Geen span wen hierdie kompetisie in sy eerste jaar nie. Ek sal hierdie bladsy laat druk en opeet as die Kings die kompetisie wen. Die Cheetahs het ongelooflike talent agterlangs en baie goeie losvoorspelers met te min ervaring. Hulle vaste vyf het ook nie genoeg perde om die wa oor die bult te trek nie. Die Sharks en die Stormers het geen verskonings om nie aan die einde van die groot honde te wees nie. As hulle nie daar gaan wees nie , sal hulle die hand maar in eie boesem moet steek. Die Bulls wat n nuwe groeifase betree het eintlik die minste druk op hulle en het n magdom nuwe sterre in die pyplyn. Sulke jong talent moet egter goed bestuur word en ek glo Ludeke weet wat hulle doen. Die outjie wat ek graag wil sien is egter die jong Prinsloo. SPRINGBOK in hoofletters. Hy is die hele pakket. Slim gekoop Bulle. Ja en dan wil almal nog vir jong Serfontein sien en ons praat nie eers van die ander klomp goeie senters by die Bulle nie. Ja, die Bulle het verseker n meer as goeie kans om daar te wees wanneer dit saakmaak.