Profile photo of Kevin D

by

There are no pills for stupidity!

July 29, 2013 in Uncategorized

Semi-final is a knock out game. You win, you play in the final. It’s not about trying to entertain the crowd; although it seemed that most of the ‘dutchmen in the fortress’ knew what to do, while  Dewald Potgieter has officially eliminated him of ever leading the Springboks!

In knock out, test or every close game you take the points on offer. Morne Steyn has been for many season’s SA’s sharpshooter, so let him take the points when it is presented on a tray! As dit pap reën moet jy skep! As jy dom is moet jy maar k*k!

The Bulls scrums was as predicted poor, untill some replacements were made. Their first time tackles was shocking! Is’ Nancy’ Botha the tackling coach?

Congrats to Jake White & his Canberra wild horses for achieving a memoral victory, a victory that is beyond many other teams in the Bull ring!

George Smith is a legend. He is one of the most intelligent players to ever lace up. He is in the same class as Mr Richie McCaw. Absolute brilliant and a total footballer.

The Chiefs proved that there is life after $onny Bil Williams by beating the Crusaders in thrilling match. A game full of world champions and it showed. The Brumbies now have the almost impossible task to travel from Canberra, to Sydney, to Johannesburg, to Pretoria and back, then to Auckland and then to Hamilton to try and pluck the feathers of the Chiefs….to be continued!

 

11 responses to There are no pills for stupidity!

  1. Loftus was pretty dead before the game and during. The only times the crowd woke up a little was when the referee made a questionable decision. But wow the crowd was ALIVE when we all knew what the correct decision was, and our captain did not. With 13 minutes left, you take the points! With 5 minutes left, you keep them there. This shows us the difference between someone with the captains armband and a real leader.

    A shocking outcome with no blame to be given to ANY of the referee’s decision (no matter how many mistakes he was perceived to make by the crowd or people at home) – ALL BLAME ON A CAPTAIN looking at “going into the next game with an attacking attitude” BEFORE winning the current game first! Shocking ek sê!!

  2. Hi K. Ek het nie die game gekyk nie so kan nie eintlik iets daaroor se nie.

    Iets wat ek oor wonder: is daar “match-fixing” by rugby? te veel uitslae maak nie sin nie. spelers wat “beseer” is.

  3. Match fixing is baie moeilik in spansporte waar individue nie juis alleen ‘n spelpatroon beheer nie. ja, skoppers kan verseker ‘n “af dag” beleef maar in rugby sal jy bv die hele span moet omkoop…. jy kan ook nie verseker weet jy gaan spesifieke fasette in rugby he om juis ‘omgekoop’ te word nie, behalwe skoppers. krieket weet die bouler bv dat hy gaan boul en die kolwer hy gaan kolf. Dink y Pottie het game gegooi? ek dink nie so nie.

  4. KevinD, ek was so die moer in vir Pottie se swak besluitneming dat ek hom nie eers my splinternuwe BULLS trui laat teken het nie.
    Jake White is ‘n baie beter afrigter en strateteeg as wat ons hom gee. Hy het presies geweet wat hy doen.

    Sal later berig oor my mening wat alles verkeerd geloop het.

  5. Jake het terwyl die skoppers geoefen het lank met Slapchips en die physio gesels.
    Toe die BULLS begin het om hulle lynstane te oefen het hy van 16h35 tot 16h47 ulle fyn dop gehou op sy eentjie waar hy op die 10m lyn aan die BULLS kant van die veld gestaan het. Hy het daarna reguit na die lynstaan manne gestap en met hulle gesels met handgebare en so aan. Die Brumbies het daarna 3 lynstane vinnig geoefen en toe kleedkamer toe verkas.
    Dit wat hy gesien het en bespreek het, het beslis iets vir die brumbies beteken.

  6. Pottie se dom onosele besluit om kantlyn toe te skop was onvergeetlik in die sin dat Ralepelle toe net vervang is en dus nie die akkuraatheid kon handhaaf nie. Die dryfmaal beweging was ook elke keer in sy spore gestuit omdat die lyne nie gehandhaaf was nie.

    Jy skop tog eerder eers totdat jy seker is die ander span moet tenminste twee en selfs drie keer punte aanteken om jou in te haal of verby te gaan. Pottie was bang die Brumbies kom in die BULLS se gebied en hardloop deur wat toe in elk geval gebeur het.
    Sy belsuitneming was regtig swak en uiters teleurstellend om die minste te se.

  7. WillieN, goed opgesom oor Chillies ens. Ja ek dink Pottie het hom as moontlike toekomstige Bok kapt kandidaat in die voet geskiet!Het jy gesien hoe skree Ludeke op sy walkie “pale, pale skop pale toe’!

  8. Tol said on July 31, 2013

    Ai, julle is die dom goed! Potgieter wou die Brumbies in hulle eie helfte hou! Die enigste dom beslissing was om die laaste strafskop pale toe te vat. Hy moes weer vir die kantlyn gegaan het want tyd was amper op. Maar toe het Ludecke die dom besliising gemaak dat Morne die punte moet vat!

  9. I was taught from age 0 by a non rugby genius that if you are in your opponents 22 and within catch up distance, you take the penalty kick. How do guys at this level get such a basic decision wrong? Looks to me like he put his own possible self glory before the team.

  10. Tol, die Bulle kon die Brumbies daar gehou het want as Morne elke slag pale toe geskop het, sou die Brumbies afskop, die Bulle vang die bale en gee vir Morne wat hul dan met ‘n skop hoog bo seespieel terug jaag tot in hul gebied. om te dink aan die finaal terwyl jy een punt voor is, is DOM!

  11. As as as,as se gat!As Jantjies nie soos n pampoen teen die Bulle op Loftus geskop het nie,as die Stormers nie teen die Blues en Rebels verloor het nie,as hul nie die game teen Cheetahs in Bloemfontein die game weggegee het nie,as daar minder beserings was en blah blah blah dan was ons dalk in die top 6.Get over it die Brumbies het gewen en klaar.Dink Bulls het dip gevat vanaf game teen Sharks.Ten minste was hul in die semis nie soos my spul vd Kaap nie.Kom ons hoop nou HM kies reg en die Bokke doen goed.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>