Attacking Stormers team to put Rebels without a cause!

A more attacking Stormers outfit (seven changes to the one that lost against the Warathas) should be good enough to beat the Rebels in the Victorian capital on Friday. Injuries and some rotation are main reasons for these changes.

Could more have been done? For sure; Nic Groom is the best attacking and unpredictable Stormers ‘oven feeder’ and this has been the Capies biggest weakness the last few season. Louis Schreuder (can’t believe he got a call up to Bok training camp – what was Heyneke Meyer thinking?) is to slow and no threat to any opposition. His attempts to breaking around the fringes is predictable and his service to slow.

Ironies dat die Bokkaptein nie ‘gerus’ of wat is die fancy woord (?), roteer word nie. O ja, die Stormers MOET nou al hul wedstryde wen en hoop dat van die voorlopers die spanne wat vir posisies 4,5 en 6 meeding, klop. Wiskundige kan die SA Vlagskip dit nogsteeds die Top 6¬†maak, maar Wiskunde is mos normaal weg nie sterkpunte van rugbyspelers nie ;-)

DHL Stormers team: Joe Pietersen, Gio Aplon, Juan de Jongh, Jean de Villiers (captain), Bryan Habana, Elton Jantjies, Louis Schreuder, Nizaam Carr, Siya Kolisi, Deon Fourie, Andries Bekker, Eben Etzebeth, Pat Cilliers, Scarra Ntubeni, Steven Kitshoff.

Replacements: Martin Bezuidenhout, Frans Malherbe, Gerbrandt Grobler, Don Armand, Nic Groom, Gary van Aswegen, Gerhard van den Heever.

Hierdie naweek gaan ‘balle getjop’ word op die valbyl! Behalwe die Bulle, kan al die wedstryde enige kant toe gaan. Selfs die Force in Perthontein kan moeilik wees en aangesien die Haaie blykbaar nie in dieselfde rigting swem nie, kan hul stomp tande finaal getrek word. Die Haaie het egter nogsteeds genoeg ‘witdoodhaaie’ en Patrick Lambie en JP Pietersen kan ‘groot happe’ vat. Willem Alberts se ‘bulshark’ aggressie sal ook baie nutig wees.

Die gepikkelde katte sal in SA se ‘kakste stad’ die Rooigevaar van Brisvegas moet tem. Verloor die Cheetahs nou verder momentum, sal dit hul baie bevredigende seisoen sover kwes.

PUT your BALLS on the GUILLOTINE: my pick in bold

Hurricanes vs Chiefs

Rebels vs Stormers

Force vs Sharks

Crusaders vs Blues

Warathas vs Brumbies

Bulls vs Highalnders

Cheethas vs Reds

  1. Baylion:

    Chiefs, Stormers, Sharks, Crusaders, Brumbies, Bulls, Reds

  2. provincefan:

    Nic Groom doesn’t pass from the base of the ruck, thereby nullifying his backline. He takes 2 steps before passing the ball.

  3. EPK:

    My keuses vir die naweek: Hurricanes, Rebels, Sharks, Crusaders, Brumbies, Bulls en Reds. Die Stormers het n paar “enforces” verloor en hulle boet ook n bietjie lengte by die lynstane in, by die skrums is hulle nou omtrent 50kg ligter. Alles dui daarop dat hulle nou n vinniger spel wil speel. Dit is jammer hulle het Malherbe en Groom nie laat begin nie.

  4. Kevin D:

    provincefan, will have to look at that. Schreuder is not quick enough in his service either. I just feel Groom is more dangerorus.





*