Profile photo of Kevin D

by

Cheethas no pussy cats!

April 22, 2013 in Uncategorized

The spotted cats are out to prove a point. They have again surprised by beating the Sharks in Durb’s in more shark freindly than cat preferred weather conditions. Many bloggers lost their balls on the guilotine thanks to that.

What is their recipe for success thusfar; yes, I write thusfar as I don’t believe they will make the finals nor end on top of the SA franchise.

The Cheetahs or Free State is many SAFFAS ‘second team’! They are the ‘french’ of SA teams and on their day can’t beat most with an exciting brand of rugby. With only a few Boks in their group, they have to depend more on teamwork and and effective gameplan that will work for them. More freedom and play what you see. The pressure of ending up last on the log and then have to play the Lions to determine a place for next year, must of woken them up.

Die Vrystaat lewer nie altyd die meeste Bokke op nie, maar hul Bokke is gewoonlik legendes. Andre Venter, Rassie Erasmus, Gerrie Germishuys, Gysie Pienaar, Piet Greyling,Theuns Stofberg, Ruben Kruger en Andre Joubert was wêreldklas.

Jannie de Beer het amper man-op-sy-eie die holy grail vir die Bokke gewen in 1999! Pieter Muller het nes Joggie Jansen manne bang geduik. Hemranus Potgieter en Jaco Reinach was cheetha-spoed.

Maar hul het ook darem ‘n hele paar paloekas opgelwer. Jan Slebusch, Jackie Snyman, Leon Vogel en Gerrie Sonnekus (op no.9, wel mos nie sy skuld dat die keurders van 1974 bosbefok geraak het nie). Dan ook Bevan Fortuin, Franco Smith, Wian du Preez, Braam Els ens.

Sal die Cheetahs die uitspeelwedstryde haal?

Wat dink jy van die naweek se wedstryde?

12 responses to Cheethas no pussy cats!

  1. Playing the rest mostly at home they have a few tough games left (Hurricanes, Bulls, Reds, Stormers, Blues) as well as two against the Kings plus both their byes. They can come away with at least 10 wins for the season and a definite chance for he play-offs.

  2. Kev, jy kan regtig nie vir Wiaan Du Preez as ‘n swak bok klassifiseer nie. Hy het net een wedstryd vir die bokke gespeel (‘n toer wedstryd as ek dit nie mis het nie). Dus soek jy net vir moeilikheid deur so iets kwyt te raak!

    Ek dink die Cheetahs het ‘n kans, as mens loer na die log en sien dat jou geliefde stormpies alkaar albei hul loslooitjies gehad het en op 24 punte sit gaan dit regtig beroerd, die bulle en haaie het albei ook al een loslooitjie gehad. Die Cheetahs het nog geen loslooitjie gehad nie en sit eintlik baie goed met 27 punte op die log. As hulle die naweek die Kings kan wen met ‘n bonuspunt is hulle baie goed geplaas op 36 punte na 10 wedstryde.

    Hul het dan uis wedstryde teen die Blues, Reds, Canes en Bulle oor en weg teen die stormers en kings, indien hulle dan twee of drie van die tuiswedstryde kan wen en dan die kings wen en teen die stormers ‘n bonuspunt kry is hulle goed geplaas om meer as 50 punte te kry. Ons het laasjaar gesien dat jy ten minste 50 nodig het vir die uitspeelwedstryde.

    Dit is baie gevra maar die Cheetahs speel huidiglik uitstekende rugby en ek sal nie verbaas wees as hulle nog ‘n paar grotes klop oppad na ‘n uitspeelplek nie.

    Wat vir my uiters snaaks is, is dat die stormers nog net 3 uit 7 gewen het met twee loslooitjies maar nogsteeds hoër as die Cheetahs geag word vir uitspeelplekke. Die Cheetahs het die Bulle op loftus close gehardloop en het die Sharks en Stormers gewen.

  3. Yes, I have the Cheetahs down for a top 6 position. They play exiting rugby and will just get better at home the rest of the season

  4. Personally I think this team can win most of their games at home. Even against The Bulls. Hurricanes and Blues should be targeted as wins for them as well. They should beat The Kings home and away. However their depth is a concern and I won’t be surprised if the wheels come off, despite them playing good quality rugby.

  5. Guntz, of hy nou een wedstryd of een minuut gespeel het, hy moes nooit Bok gewees het nie. Die Stormers het ‘n helse pas, maar ek het na Cheetahs verwys. Hul het ‘n helse seisoen maar ek glo nie hul sal die pyprook nie. PS: hul was moer gelukkig teen die Stormers in Bloem om na die eindfluitjie te kon wen, maar ja ‘n wen bly ‘n wen. HD jaar se S15 is die mees onvoorspelbaarste ooit, dus vergeet die 50 wat moet gekry word, want ek dink daar gaan nog ‘n paar verrassings kom. Ek glo die Stormers gaan sukkel in NZ en teen die Tahs.

  6. Cheetahs can’t really talk about home advantages if only 150 spectators pitch up. They at their best with a full crowd (away games) when they are not giving a chance.

  7. Devan I think only the Kings is a given. All those other games can go anyway!

  8. Kevin ek dink die Cheetahs het almal verras en het net so goeie kans soos die Sharks,Bulls en Stormers om top 6 te eindig.Ek dink die Sharks gaan pakvat op hul toer.Die Stormers moet 3/4 wen anders bye-bye maraai.

    Luke is darem nou genuine useless.Dik en stadig.Dink die boereoorlog baard hou hom ook terug,lol!Die BULLS het maar gesukkel na rustyd en was gelukkig om 4 driee te druk.JUANDRE KRUGER soek moeilikheid oral op die veld.Wat is die ou se problem?SPIES is nie ons beste no 8 nie en SERFONTEIN is nog vêr van Bok af.Die ou het hope potensiaal maar noual Bok,nogal nie.Dis altyd vir my ironies hoe ons SA ondersteuners n ou met talent en na 1 of 2 skaflike vertonings sommer brandmerk as n superstar.Kyk hoe het Andre Taylor in 2012 gespeel en waar is hy nou?Robbie Freuen is nou bietjie stil maar hy was vir 2 jaar kookwater maar niemand het gal gebraak toe hy nie n AB geword het nie.

    Ek is jammer vir Sarel Pretoruis en Willie le Roux dat hul nie deel vd Bok oefengroep was/is nie.Op vorm moes Aplon ook daar gewees het.

  9. Ek lees nou die Stormers is hier in Auckland en daar word beweer dit reen nog heeltyd.Fokkit is hul seker hul is in die regte land want ek bly in Auckland en hier het slegs n paar buie sedert Sondag geval!

    Ek dink elke provinsie het al n paar vrot bokke opgelewer.Dit hang maar af van waar die afrigter kom want elke ou het maar n gunsteling provinsie.Ou Ediie Andrews was darem self nie te goed nie.

  10. As ʼn Stormers ondersteuner raak ek nou bietjie benoud aangesien hulle nie meer kan bekostig om nog wedstryde te verloor nie, weens die redes wat Baylion noem.en ook twee “byes” wat bykom kan ons die Cheethas nie afskryf nie, die Bulle het ook baie goed gelyk teen die Kings.
    NZ was meer in die nuus vir dinge van die veld af ( Savia en Saili) as vir dit wat op die veld gebeur het.Ek is baie verbaas dat die Crusader se Owen Franks wegkom met twee vuishoue, het wel geel kaart gekry, maar is nie uitgewys nie, onthou Kitshoff het n week skorsing vir n gevaarlike hoogvat gekry.
    Aus. verbaas almal aangesien hulle meer as gelyke kans het om dalk met twee spanne in boonste sês te eindig. Die beste wedstryd die afgelope naweek was vir my die een tussen die Reds en Brumbies.
    Dit wil voorkom asof die Internationale Rugby Raad nou weer kyk na die roepe en ingooie by die skrums

  11. Redge dit gebeur as mense skryf terwyl hul in die Republiek is.

  12. Redge, goed opgesom. Gelukkig vir Skouponie is hy ‘n bul, so Heyneke sal hom gebruik. Willem Alberts wat ook injury prone is sal dalk DV na 7 skuif met Skouponie op 8. hopelik is ek verkeerd. Ek dink nogsteeds Fruen is toets gehalte.

Add Comment Register



Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Switch to our mobile site