Boks are number 2!
October 2, 2012 in Uncategorized
After the Springboks made road kill of the Wallabies on Saturday, they moved into the number 2 spot on the IRB ranking list. The Wallabies dropped from 2 to 3. It is thus crucial for the Boks to beat the mighty All Blacks in the’ slumps’ on Saturday as a loss and a Wallaby victory vs the Pumas will make it all undone again.
The All Blacks will try and end up unbeaten in this new tournament and will try and ‘take the crowd’ out of the game in the first quater. They are very capable of doing it.
Daarom is dit belangrik vir Meneer Meyer en sy Groen en Goues dat hul die wereldkampioene moet klop. Dit sal nie die kiwis van die nommer 1 posisie onttroon nie, maar die gaping verklein om Meneer Meyer se doelwit; om die Bokke nommer 1 te maak, ‘n goeie hupstoot te gee.
Nog meer belangrik waarom die All Blacks geklop moet word, is dat hul tans goed oppad is vir die wereldrekord, van die meeste toetse agtereenvolgens gewen, te behaal. Nick Mallet se Bokke (1997-98) is saam met die Invincibles van Nieu Seeland (1965-69), op 17, maar die rekord is tans (belaglik) Lithuanie sin. Hul het 18 oorwinnings in a ry behaal!
| Posisie | Land | Ranglyspunt |
|---|---|---|
| 1(1) | 92.43 | |
| 2(3) |
85.61 | |
| 3(2) |
85.21 | |
| 4(4) | 83.09 | |
| 5(5) | 83.03 | |
| 6(6) | 82.26 | |
| 7(7) | 79.85 | |
| 8(8) | 79.34 | |
| 9(9) | 77.97 | |
| 10(10) | 76.23 |
Met beserings aan Frans Steyn en Jacues Potgieter is Lionel Mapoe en Arno (wie?) Botha nader getrek. Mapoe het al belofte getoon vir ‘n paar seisoene, maar meestal op vleuel. Dit bewys maar net weereens hoe SA geen diepte van internasionale senters het nie. Dit bring nogsteeds die vraag hoe JJ Engelbrecht bok kon geraak het en nou nie eers nader getrek word nie. Die feit dat Jaco Taute ook in die senters ingespan was met bitter min Super15 senter ervaring, toon dat SA iets drasties sal moet doen om die toekoms probleem op te los. Jan Serfontein is ‘n moontlikheid om einde volgende jaar by Jean de Villiers te kan oorneem. Anders lyk dit maar skraal veral met vlugvoetige, denkende senters!
Arno Botha, is ‘n woelige SA 0.20 Bok, maar hoe kan hy ewe skielik bo Keegan Daniel, Jean Deysel, Josh Strauss en selfs Heinrich Brussow ingesluit word? Oops, hy is ‘n Bul!
Jammer Siya Kolisi en Rynardt Elstadt was nie reg nie!


mickeynelster said on October 2, 2012
Presies…..Arno wie? Kolisi verseker. Maar nou ja, HM moet eers sy kop n hele paar keer stamp voor hy sal luister
Baylion said on October 2, 2012
Ek stem saam dat ons maar skraal is aan goeie senters. Nie een van die jonger garde het hulle self nog konsekwent bewys nie. Paul Jordaan en JP du Plessis is te wisselvallig en hulle verdediging is nog nie eens Currie Beker vlak nie, Jan Serfontein maak nie eens die Blou Bulle se verloorspan gereeld nie.
Van die ouer groep is daar Robert Ebersohn en Tim Whitehead maar of hulle werklik Bok kwaliteit is bly ‘n vraag.
Jaco Taute het homself as veelsydige rugby speler bewys en hy het definitief meer ondervinding as Johan Goosen, wie jy self suiwer op potensiaal in die Bokspan wou sien alhoewel hy eintlik nog niks op senior vlak bereik het nie.
Ongelukkig sien ek nie goeie dinge vir Juan de Jongh nie veral noudat Mapoe in die groep is en hy vleuel en senter kan speel, alhoewel ek nie glo dat Mapoe al Saterdag die span sal maak nie.
Kevin D said on October 2, 2012
Taute is ‘n briljante teenaanvaller en dus eintlik ‘n no.15. Goosen het goeie rugby in die S15 gespeel en dit net ‘n dom astrante poephol HM wat nie kon besef dat MSteyn se dae getel was nie. Taute kan beslis saam met FSteyn die WB senters in 2015 wees, maar hy sal dan net senter moet speel vir wie hy ookal volgende jaar gaan S15 speel.
Heinrich said on October 2, 2012
Kan iemand vir my se wat is fout met Juan de Jong?Is daar iets fout met sy vel kleur? Hy het in 4 min gewys dat hy definitief goed genoeg is ! Taute het begin as n fullback en het n paar games op senter gespeel, kom van n lang besering af en amper niks super 15 gespeel en nou reguit in die bok span!Is dit hoe dinge gaan gebeur vir die volgende vier jaar met Heyneke Meyer!Ons makeer n coach wat absoluut neutraal is wat geen betrekking gehad met enige van die provinsies nie en afsluit van die ou era coaches met hul konservatiewe manier van dinge doen, n afrigter was spanne kies op mariete!
Kevin D said on October 2, 2012
Hienrich. niks nie! ek is ‘n groot Taute fan, maar stem, hoe kom JJ an ‘n gemiddelde S!5 seisoen en Tatue bo de Jongh gekies word, veral met hom en Jean die Stormers se senterpaar! HM glo bleikbaar dat JP Pietersen hom te maklik geklop het op Nuweland, maar vir wie het JP vanjaar nie geklop nie? ook hou HM nie van sy dans passies na driee nie!
Baylion said on October 2, 2012
Niks te doen met kleur nie, alles met size. Lambie, de Jongh, Jantjies, Aplon is almal te klein na HM se smaak. Francois Hougaard sal moet begin speel anders is hy ook uit.
Lionel Mapoe
HEIGHT 182 cm
WEIGHT 87 Kg
Juan de Jongh
HEIGHT 177 cm
WEIGHT 84 Kg
Francois Hougaard
HEIGHT 179 cm
WEIGHT 91 Kg
Zane Kirchner
HEIGHT 184 cm
WEIGHT 92 Kg
Gio Aplon
HEIGHT 175 cm
WEIGHT 80 Kg
Johan Goosen
HEIGHT 184 cm
WEIGHT 87 Kg
Pat Lambie
HEIGHT 177 cm
WEIGHT 87 Kg
Elton Jantjies
HEIGHT 176 cm
WEIGHT 88 Kg
Heinrich said on October 2, 2012
JP het denitief n kookwater seisoen beleef en wanneer n speler sulke form beleef is daar min wat die opposisie daaraan kan doen maak nie saak wie jy is nie,ek vind dit baie moeilik om Heyneke se redes te verstaan wat hy gee vir sekere aangeleenthede, is dit nie die tyd om weg te beweeg van eendimensionele rugby en n meer veelsydige benadering aan te neem nie, met veelsydige spelers soos Lambie, Aplon en de Jongh net om n paar te noem.Die kwaliteit en vaardighede van oposisie spanne groei elke seisoen, en die grote en gewig van n agterlyn speler raak alhoe meer onbelangrik.PS (Heyneke moet n bietjie Kaap toe kom dan kan ons hom ook n paar dans passies leer om uit te voer in die afrirters lokaal – miskien sal hy meer kalmer wees oor sy hawkie talkie!lol)
Kevin D said on October 2, 2012
baylion, interesaante stats.tog belaglike stats as dit die rede is hoekom HM so ‘n poephol is. dieselfde stupid houding hoekom JW ook nie vir Brent Russell behou het nie. Gio het nes Breytie bewys dat hul klein maar getrein is! dank Vader HM het nie vir Shane Williams, Syd Going, Grant Batty, Divan Serfontein, Phil Bennett, Barry John en Mannetjie Roux afgerig nie! van hul te klein, ander te veel voetwerk vir sy stampkar game!
Kevin D said on October 2, 2012
Heinrich, jy is spot on hoe ander se vaardighede net beter raak en die Bokke agv afrigters net meer agteruit boer.