Avatar of Kevin D

by

Goosen vs Beale!

September 27, 2012 in Uncategorized

While Quade Cooper’s rugby union future is unsure, Robbie Dean’s job is also under the guillotine. Rumours have it that Deans and his Wallabies must win the next three tests, in Pretoria, Beunos Aires and Brisvegas to save his job.

Natuurlik is die meerderheid Bokondersteuners baie opgewonde dat Goosen gaan begin, veral met Kurtley Beale ook in die 10 kanarie-geeltrui. Opwindend en Loftus is mos bekend vir vinnige-, harde rugby en baie vyfpunters.

Maar hoe kan Jaco Taute as Frans Steyn se moontlike plaasvervanger vir Saterdag geoogmerk word? Taute het wel vanjaar senter vir die Leeus gespeel maar dit was hoofsaaklik buitesenter. Jean de Villiers is ‘n binnesenter en Juan de Jongh is mos sy Stormers maat. Eers wil Meneer Meyer nie spelers vir die wolwe gooi nie, maar nou wil hy sommer groentjies, beide Goosen en Taute in kanale 1-3 toets?

Wat moet Patrick Lambie meer doen? Twee duiksakke op ‘n slag vashou om Meneer Meyer te beindruk. Lambie was puik by die ‘holy grail’ en het die X-faktor. Zane Kirchner is hoogstens bestendig, as opwindend.

Dit is, met beserings van Bismarck du Plessis, JP Pietersen en Schalk Burger in aggeneem, die beste Bokspan amper. Gio Aplon (beseer maar ook nie gekies nie) op vleuel en Francois Hougaard agter die oond, so goud gewees het!

Die Wallabies het die laaste vyf toetse teen die Bokke gewen, maar nog nie op Loftus gewen nie. Die Bokke van Carel du Plessis het ook 61 punte teen hul daar in die ‘fortress’ aangeteken.

Laasjaar het die Wallabies in Durban 14-9 gewen, ironies was Bryce Lawrence die skeidsregter en hy het nie net die Bokke ‘bevoordeel’ nie, maar was pateties soos wat hy ’n maand later ook in NZ so wees tussen die twee spanne!

Go Bokke!

Balle op die guillotine:

Sharks vs Bulle

Cheetahs vs Griekwas

WP vs Leeus

Poemas vs All Blacks

Bokke vs Wallabies

3 responses to Goosen vs Beale!

  1. Taute sal op buite senter wees as Frans beseer is met JdV wat binne toe skuif volgens die berigte.

  2. Correct, heard Meyer say so during the announcement.

  3. Meyer also said (day before) that it would be unfair on Taute to know 50-80 new calls in a week. so why is de Jongh there?




Leave a reply

Your email address will not be published.


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Switch to our mobile site