Avatar of Kevin D

by

Where can I buy a Kings Super15 jersey!

August 18, 2012 in Uncategorized

What a great decision by SARU! Not just for rugby or Eastern Cape rugb;y but for Port Eliazebeth’s economy and rugby players from Australia and New Zealand.

Die Kings se insluiting kom nie uit die ‘bloute’ uit nie. dit is nou al 3jr se ding. Dit gaan ook nie om CurrieBeker eers te speel nie; want dit is veronderstel om ‘n streekspan te wees. Die Aussie spanne het nie iets soos ‘n CB stelsel nie, so die CB is irrelevant.

Vir RUGBY is dit ‘n great skuif en ook ekonomies sal PE groei. D,it sal ook vir die toerspanne ‘n nice change wees tog ‘n ekstra vluggie ;-) .

Solank hul minstens 5 goeie spelers werf en dan kan voortbou daarop sal hul bestaansreg soos die Leeus , Rebels, Force en Cheetahs (voor vanjaar) kan he. Spelers soos Ruan Pienaar, Heinke vd Merwe, Pedrie Wanneberg, Brent Russell kan terug gelok word na SA rugby. Ander spelers soos Danie Poolman, G v Aswegen, Kurt Coleman, Demetri Catrikallis (alreeds op pad), Ters Carse, Jacques Botes en Baywatch is die tipe ouens wat hul bv volgende jaar vir slegs die S15 moetbe trek.

Wat van die Leeus wat nie tans kontrkate het nie? Al daai spelers kan na S15 terug gaan na hul CB unies soos wat in NZ en Aus gebeur. Baie Aus spelers speel hul klubrugby in Shitney maar draf vir die Rebels, Force en Brumbies uit.

Hopelik sal hul nog swart spelers soos Ndugane broers,Siya Kolisi, gekleurdes soos Ricardo Laubscher, Deon Keyser, Kabamba Floors, Bevan Fortuin, China Bell en witspelers soos Rassie Erasmus, Danie Gerber, Schalk Burger snr, Gavin Cowley, George Ruatenbach, Ryan Kankowski, Frans Erasmus, Andrew Patterson, Hendrik Gerber, Elandre vd Bergh, Garth Wright, Pote Human ens ontdek. Onthou die PE Grey manne hoef dus nou nie meer Joburg of Bloem toe te trek nie.

Dit sal ook Luke Watson terugbring tot SupeRugby sonder dat hy ander spanne wat hom nie kan aanvaar nie, te ontwrig!

Ek hoop SA wil dit in ‘n positiewe nuwe uitdaging aanvaar. Vergeet van Cheeky Watson. Ek en baie ander dink die WP en ander SA unies se administraise is shit/korrup ens maar ek ondersteun my WP. Ek sal volgende jaar die Kings in Aus ondersteun!

2 responses to Where can I buy a Kings Super15 jersey!

  1. “Vir RUGBY is dit ‘n great skuif …” – nes jou skuif vir SA great was! CurrieBeker is relevant – hierdie is SA nie AUS nie.

    • jaja, tipies was iemand wat niks van my weet nie. SA is beslis nie beter daaraan toe met al die ‘breinkrag’ en vaardighede wat hul verloor nie. haal jou oogklappe af mate




Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *


*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Switch to our mobile site