You are browsing the archive for 2012 February.

Avatar of Kevin D

by Kevin D

SA barometer – week 1

February 29, 2012 in Uncategorized

Who was South Africa’s best players in week 1? Just like last year I’ll try and pick a SA barometer after each round. This would not be a Springbok team, but, the best player in a specific position on the weekend. Almost like ‘a Man of the Match’ in that position. Some positions like wings and locks, I might pick both left wingers as most wingers could play both sides. Openside flankers, props etc are specialist positions so you can’t pick for example two looseheads in the barometer.

I’m interested in how you saw the players and looking forward to your explanations and debate why you would differ.

 

SA Super XV – Rondte 1

Barometer

15

Joe Pietersen

Stormers

14

Gio Aplon

Stormers

13

JP Petersen

Sharks

12

Tim Whitehead

Sharks

11

Lwazi Mvovo

Sharks

10

Johan Goosen

Cheetahs

9

Francois Hougaard

Bulls

8

Nick Koster

Stormers

7

Siya Kolisi

Stormers

6

Keegan Daniel

Sharks

5

Juandre Kruger

Bulls

4

Eben Etsebeth

Stormers

3

Brock Harris

Stormers

2

Adriaan Strauss

Cheetahs

1

Dean Greyling

Bulls

Should the Kings play in next years Superrugby? Vote on poll and read link:

 

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/stuur-sos-aan-luke-watson

Avatar of Kevin D

by Kevin D

SOS Luke Wason now and Kings a must next year!

February 28, 2012 in Uncategorized

Schalk Burger out for 6 weeks and Francois Louw in the UK is going to make it tough for SA’s flagship! The Stormers have Siya Kolisi, Duane Vermeulen, Nick Koster and even Rynard Elstadt who can all play on the flank. None of them are specialist openside flankers. Schalk and Flo are, and although Schalk is not a classic ‘fecther’, he plays towards the ball and that is what is required.
 
The role of the ‘fetcher’ has a smaller impact in the game than last year and the year before. It is an even more 50/50 chance you take to try and steal the ball, as refs are told to favour the attacking team even more if they stay on their feet. Richie McCaw already adapted his style last year and is carrying the ball more. Your opensider must be more of ‘slowly’ the ball down than poaching it. Counter-rucking in numbers will be the way to win turnover ball this year.
That’s why Luke Watson will the perfect solution to the Stormer’s crisis?
 
Luke knows the Stormers set up. He is a very good player and leader. He is well liked by many in Cape Town.
 
It will be up to the Stormers players and coaching staff to decide. It is well-known that Schalk Burger doesn’t sit around the same fire than Luke (big problem), however, many others played under him without issues. Some rated him very highly and even Rassie Erasmus thought he was the perfect man to captain WP.
 
Luke (still injured?), would probably not make himself available, but if all the egos can see the bigger picture this could work.
So Luke now back in Superrugby will be great!
 
The Kings in place of the ‘SA disgrace’ the last few years (Cheetahs or Lions -you pick), is a great idea. If you want to come and comment about how bad they currently are, go and read the YOU magazine and not waste my time. Yes. EP is weak now, but, it is a professional sport, thus, players form the ‘lost’ franchise will have to consider somewhere else. The move to Port Elizabeth instead of that kak place, Bloemfontein, would be a great change of pace. Also for international teams, they would rather stay in the beautiful PE than that shit hole!
 
Alan Solomons is a very good coach. PE has the infrastructure and there will be better crowd attendances. Bloemfontein struggles to fill up the stadium even for tests! It will also tap into a big ‘black’ talent pool which could expose those players and if they are good enough, they will be accepted  easier into national sides. That facts remain that next year will be a virgin year for the Kings, so don’t expect trophies. Even Jake White asked for a 4 year contract to build up the Brumbies franchise.
 
If the Kings played this year, their loose trio could have been, Jacques Potgieter, Luke Watson and Siya Kolisi. They will lure many others as not all 40 Cheetahs will get contracts from the other SA franchises.
 
Another fact, they surely can’t do worst than the Cheetahs, Rebels and Lions! They can’t be worst than the Bulls of 2002! For those who forgot (Bulls fans), they LOST ALL THEIR GAMES in that season!
Vote on poll if the Kings should be part of Superrugby next year:
1: They must replace SA’ worst 2012 team
2: No! Keep teh same 5 franchises
3: Yes, but, only if SANZAR extend it to Super 16
Avatar of Kevin D

by Kevin D

‘n Kaptein moet meer doen as net ‘n gebedjie!

February 27, 2012 in Uncategorized

Die Bulle klop die Sharks in die ‘fortress’. In ‘n baie teleurstellende wedstryd vol foute was dit duidelik waarom die All Blacks waardige wereldheersers is. Vergelyk die tipe rugby tussen die Blues vs Crusaders en die Bulle vs Sardines. Ja-ja ek weet dit is nog vroeg maar balle verloor in kontak, dom strafbare foute en swakverspreiding verwag ‘n mens van geen spelers wat duisende/miljoene verdien uit die wonderlike spel nie. SA spelers weet ook nie wanneer om met teen aanvalle te begin nie!

Waar die Blues binne 5 minute die eerste drie gedruk het, het die Bulle binne die eerste minuut en ‘n half ‘n strafskop afgestaan. En raai deur wie? Dom onnosel Pierre ‘skouponie’ Spies. Skouponie sal moet leer dat daar BAIE meer van ‘n kaptein verwag word as om ‘n gebed in die kleedkamer te doen. Die (K) agter sy naam lyk seker pragtig vir hom in die program maar die Bulle was leierloos. Weereens was hy GEEN faktor op die veld nie. Hy is nie ‘n rugbyspeler se gat nie!

Francois Venter (my eerste sien van hom) is net nog ‘n groot Trevor Halstead…dus straight runner. Flip vd Merwe, Deon Stegman en Werner Kruger moet maar mooi kyk na die Springbokbaadjies in hul kas want hul verdien nie nog een nie!

Dean Greyling behalwe vir een strafskop in die skrums was woelig. Francois Hougaard het gewys waarom Jano Vermaak ‘n baie dom beroeps besluit gemaak het om Pretoria toe te skuif EN dat Heyneke Meyer hoef nie vir Fourie du Preez terug te lok nie. Juandre Kruger was puik en kan alreeds iets van Victor Matfield in hom sien. Jacques Potgieter het aggressie…

Gepraat van Matfield…jaaaaaaaaaaaaa, sy eerste woord as Supersport kommentator. Hy het geen waarde toegevoeg as kommentator nie, ‘n Mors van geld! Warren Brosnihan en Hugh Bladen…asseblief kan iemand van hul ontslae raak. Tim Whitehead was die Sharks se nommer 12 en hy het Jacques Botes se drie begin nie Paul Jordaan nie! Goeie fok, het SA dan geen vaardige kommentators meer nie?

Vir die Sardines was Keegan Daniel ‘n kanniedood en Patrick Lambie die pad vorentoe. JP Petersen het goeie dinge gedoen, maar sy verdediging wanneer opponente na binne breek is kwesbaar. Hy het darem rondte 1 teen Johan Sadie gewen en vroeg van hom ontslae geraak. Bismarck du Plessis was ‘n groot teleurstelling en dit is nou duidelik dat sy swak dissipline (3 strafskoppe) nie van hom ‘n moontlike Springbokkaptein kan maak nie.

Geluk Bulle, maar SA rugby sal vining moet bykom, want die kick-chase-&-pray (so voorspelbaar) gaan nie teen ander spanne en veral weg van die ‘fortress’ af werk nie!

Stormy Rodger se “As dit nie vir die Nederburg Baronne was nie, was die rugby maar bra vervelig!”

BlousteBul se “Nou nie mooi nie maar hard. Nie die drieë waarvoor mens gehoop het nie, maar ‘n wen teen ‘n sterk span.

Stormers: En raai wie staan die Stormers se eerste strafskop af? Ene Bryan Habana! Jean de Villiers het so bietjie van ‘n kopskuif gemaak en gewerk aan sy verdediging. Hy gaan baie laer in en sy lakwerk was puik. Sy onakkurate aangee het die Stormers onder groot druk geplaas. Hoekom Gio Aplon nie elke toets begin nie, is iets wat die FBI nie eers kan ontrafel nie!

Schalk Burger se besering is ‘n groot verlies veral met Flo Louw oorsee. Dit bied egter aan de Villiers die leierskap geleentheid wat hopelik Heyneke Meyer kan oortuig da thy die Bok instaankaptein kan wees. Die monster en wereld se beste slot Andries Bekker sal du sook hierby baat want nes de Villiers nou, glo ek Bekker moet die toekomstige Bokkaptein wees.

Steven Kitshoff op 20 jarige ouderdom het ‘n 1.93m en 124kg vaskop, Ben May, teen hom gehad. Alhoewel dit maar ‘n wipplank stryd was, was daar tekens dat hierdie ‘ranger’ die volgende Mof Myburg kan word. Siya Kolisi en Eben Etsebeth gaan nog lank in wit en blou strepe speel mits Pretoria weereens die Kaap gaan pilfer.

Joe Pietersen is terug en sal ook geen Bokspan teleurstel nie. Nick Koster lyk meer tuis op no.8 maar gaan die skuif SA se beste no.8 Duane Vermeulen, uit die groen en goud hou. Vermeulen kan op 7 of 8 toetsrugby speel. Brock Harris se werkverrigting bly puik.

Tiaan Liebenberg se ingooie was ook maar power maar dit blyk die grootste probleem by alle spanne te wees in rondte 1. Andersins het Liebenberg gewys dat hy een van verskeie is wat druk op Bismarck du Plessis moet plaas.

Die Stormers was goed in die vaste fasette, drymale vanaf lynstane asook bal besit. Teleurstellend hulkonsentrasie veral met die Hurricanes se drie net voor halftyd. Verlede jaar was hul verdediging puik en dit lyk so bietjie verroes.

PS: Shaun Veldsman wat ‘n groot belsuit deur nie Matu’u se drie toeteken nie. Om eerlik te wees, ek het elke stadige aksie my mening veander en om eerlik te wees sou ek vrede gemaak het as die drie wel toegeken was aangesien daar wel kontak was met die bal toe dit die lyn geraak het. Jy hoef nie slegs met jou hand kontak te maak nie.

Brumbies 19 Force 17 / Blues 18  Crusaders 19 / Bulle 18 Sharks 13 / Chiefs 19 Highlanders 23

Warathas 21 Reds 25 / Stormers 39 Hurricanes 26 / Lions 27 Cheetahs 25

 

To see my first SA Barometer for Week 1 go to:

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/skouponie-n-kaptein-moet-meer-doen-as-net-n-gebedjie

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Crusaders win 19-18! Genia vs Sarel!

February 24, 2012 in Uncategorized

Super 15, 2012, started with a bang! Great attacking rugby with ball in hand by both Crusaders and Blues. The latter won last year 24-22, but, tonight were beaten by the always competitive Canterbury men, even without Richie McCaw and Dan Carter. Both teams have lots of work to do in the lineouts as this is one area where SA teams can target them. Highlight: Robbie Fruenen’s brilliant palm-off on Piri Weepu!
Crusaders 19 Blues 18
Brumbies 19 Force 17
Die grootste Aussie wedstryd bring ook die ‘grootste’ tweestryd van die naweek. Die Waratahs alhoewel sonder die weereens beseerde Drew Mitchell gaan ‘n helse stryd he teen die huidige kampioene. Sonder Quade ‘super’ Cooper sal die Reds hul wedstrydpaln so bietjie minder flambojant hou maar dit beloof nogsteeds ‘n groot ‘dog fight’ te wees. Vir die kenners sal Super Sarel Pretorius (sy Engels vannaand op The Rugby Club het baie homesick gemaak) vs Will Genia sal ‘n bepalende en kritiese stryd wees. Bring it on!
In die Republiek is die Blou/Pienk Bulle teen die Haaie die hoofgereg. Die Bulle moet die gunsteling te wees in die ‘fortress’, maar die Haaie het groot byt veral agterlangs. Jammer Willem Alberts en die Beast Mtawarira is beseer.
Classic quote 1: Greg Martin…”the Cheetahs will start poor and finish worst!”
2: Wetenskaplikes het bewys dat 1 uit elke 3 Bulls ondersteuners net so deur die kak is soos die ander 2!
Ander tweestryde:
Johan Goosen vs Elton Jantjes
Morne Steyn vs Patrick Lambie
JP Petersen vs Johan Sadie
James Horwill vs Dan Vickerman
Bryan Habana vs Conrad Smith
Ryan Kankowski vs Pierre Spies
Fedrich Michalak vs Francois Hougaard
Voorspelling dus:
1:Hoe gaan die SA groep eindig?
2: Watter vier spanne gaan in die halfeindstryd speel?
Kevin D voorspellings
1:SA groep:
Kevin D: Stormers Sharks Bulle Leeus Cheethas
Haaitjie: Sharks Stormers Leeus Bulle Cheetahs
Baylion: Sharks Stormers Lions Bulls Cheetahs
Redge: Stormers Bulls Sharks Cheetahs Lions
Buurman: Stormers Sharks Bulls Lions Cheetahs
Die Kriek:Sharks Stormers Lions Bulls Cheetahs
BlousteBlou:Bulls Sharks Stormers Lions Cheetah
GHT: Sharks Stormers Bulls Cheetahs Lions
Hanjo: Stormers, Bulls, Sharks, Liosn Cheetahs
Czardas: Sharks, Cheetahs, Stormers, Bulls, Lions
The Dutchman: Stormers Sharks Cheetahs Bulls Lions
StormyRodger: Stormers Sharks Lions Bulls Cheetahs
Proovince: Sharks, Stormers, Bulle, Lions en Cheetahs
Cas: Sharks Cheetahs Bulls Lions Stormers
Pieter B: Stormers Bulle Leeus Cheetahs Sharks
WillieN: Bulls Sharks Stormers Cheetahs Leeus
Sias: Bulls Stormers Sharks Cheetahs Lions
Jonrae: Stormers Bulls Sharks Lions Cheetahs
2: Semi finalists:
Kevin D: Crusaders Stormers Warathas Blues
Haaitjie: Blues Crusaders Sharks Warratahs
Baylion: Reds Sharks Crusaders Waratahs
Redge: Crusaders Waratahs Blues Stormers
Buurman: Blues Crusaders Reds Stormers
Die Kriek : Crusaders Sharks Reds Blues
BlousteBlou: Blues Bulls Waratahs Crusaders
Hanjo: Stormer Blues Chiefs Reds
Jonrae: Crusaders Blues Stormers Bull
GHT: Blues Warathas Sharks Crusaders
The Dutchman: Stormers Crusaders Blues Reds
CAS: Cheethas Sharks Crusaders Blues
StormyRodger: Crusaders Stormers Blues Waratahs
Pieter B: Crusaders Stormers Warathas Bulls
WillieN:Crusaders Bulls Blues Warathas
Czardas: Reds, Blues, Sharks, Chiefs
Gesoek eerste ‘Dikstingel van die Jaar’!
Rondte 1 voorspelling:

Kevin D: Blues Brumbies Sharks Chiefs Warathas Stormers Leeus

Haaitjie: Crusaders Brumbies Sharks Chiefs Waratahs Stormers Lions
Baylion: Blues Brumbies Sharks Highlanders Waratahs Stormers Lions
Redge: Blues Brumbies Bulls Chiefs Waratahs Stormers Cheetahs
Buurman: Blues Brumbies Sharks Chiefs Reds Stormers Lions
Die Kriek: Crusaders Brumbies Sharks Highlanders Reds Stormers Lions
Jonrae: Blues Brumbies Bulls Chiefs Waratahs Stormers Lions
Hanjo: Blues Force Bulls Chiefs Warathas Stormers Lions
The Dutchman: Crusaders Force Sharks Highlanders Warathas Stormers Cheetahs
CAS: Blues Brumbies Sharks Chiefs Reds Stormers Cheetahs
StormyRodger: Blues Brumbies Sharks Chiefs Waratahs Stormers Lions
Pieter B: Blues Brumbies Bulls Chiefs Warathas Stormers Lions
WillieN:Blues Brumbies Bulls Chiefs Warathas Hurricanes Lions
Trix: Blues Force Sharks Chiefs Reds Stormers Lions
Sias:Blues Brumbies Bulls Chiefs Reds Stormers Lions
Antjie:Blues Brumbies Bulle Chiefs Reds Stormers Lions
BlousteBlou: Blues Brumbies Bulls Chiefs Waratahs Stormers Lions
Name wat ge-highlight is, is alklaar uit vir Dikstingel!
Stem op peiling wie die Super 15 sal wen:
Ek sal nie die Leeus, Brumbies, Cheetahs, Hurricanes, Highlanders, Rebels en Force hierby insluit nie. Indien jy dink hul het ‘ kans … stem, other.
Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.
Pool name: Aussieboer
Pool code: divetoil
Avatar of Kevin D

by Kevin D

Poofter bulls pretty (NOT) in pink!

February 22, 2012 in Uncategorized

It’s old news that the mighty (Blue) Bulls has now with ‘showpony’ Spies as captain found their true colours. I’m not just talking about their pink away jerseys, I’m talking about their everyday clothing etc. I can just see how Showpony and his girlfriend Meisiekind Olivier, would walk the malls in Pretoria hand in hand to drink their next skinny latte! All pretty in pink, yes poofter pink!

To see what other bloggers such as czardas, baylion, the Dutchman etc predict for this years Super 15…go and read:

 

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/stormers-sharks-bulle-leeus-en-cheethas

 

Stem op peiling wie die Super 15 sal wen:

 

Stem ook vir SA se ‘vlagskip’ 2012!

 

Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.

 

http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=245643

Pool name: Aussieboer

Pool code: divetoil

 

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Aussies’ greatest ODI player retires

February 22, 2012 in Uncategorized

Ricky Ponting, was dropped from the rest of the ODI vs Sri Lanka en India. He yesterday said he will retire form ODI games, however, will stay try and make the Aussie test team for next year’s Ashes. Ricky is Australia’s best ODI batsmen ever with more that 13000 runs (only Tendulkar has scored more) at an average of more than 42 in 375 games.

Ricky played in 4 World Cups, 3 times a champion and twice as captain! Ricky has BMT and together with Brian Lara and Sachin Tendulkar the prime of the modern day area batsmen. As Aussie test batsman, only the great Sir Donald Bradman was better.

Rugby:

To see what bloggers predict for the Super 15 (best SA franchise, semi-finalist and Round 1 tips) go to:

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/stormers-sharks-bulle-leeus-en-cheethas

Vote on poll who will win Super 15:

Ek sal nie die Leeus, Brumbies, Cheetahs, Hurricanes, Highlanders, Rebels en Force hierby insluit nie. Indien jy dink hul het ‘ kans … stem, other.

 

Vote on poll for SA’s  ’flag ship’ 2012!

 

Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.

http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=245643

Pool name: Aussieboer

Pool code: divetoil

 

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Stormers Crusaders Waratahs Blues = semi finalists

February 20, 2012 in Uncategorized

Tel die dae af & let the games begin! Amper Vrydag…kan nie wag nie!. OK, na al die debattte ensovoorts is dit tyd om hier in wit en swart, jou Balle op die Guillotine te sit! Ons sal dan aan die einde van die seisoen bepaal hoe naby elk gekom het met voorspellings.

 

Ek het in my vorige blog geskryf en verduidelik hoekom ek dink die Stormers bo-aan die SA groep sal eindig. Die Crusaders het wel vir Brad Thorne en Sonny Bill Williams verloor. Hoeveel wedstryde Richie McCaw sal speel weet mens ook nie, maar jy sal dom wees om die mees suksesvolste streekpsan af te skryf. Die Waratahs met aanwinste Sarel Pretorius, Rocky Elsom en Adam Ashley-Copper sal die Aussie groep wen. Die Reds sal ‘getoets’ word sonder Quade Cooper. Die Blues met aanwinste ala Ma’a Nonu en Piri Weepu maak hul die groot ander gevaar.

 

Om die uitmergellende Super15 te wen, gaan jy wereldklas spelers, groot X-faktor oomblikke, minimum beserings, diepte, ‘n goeie wedstrydplan, gedissiplineerde spelers en baie geluk nodig he. Moet ook nie die invloed van tuisvoordeel en die ‘Bryce Lawrence’ voordeel vergeet nie. Daarom moet jy die volgende voorspel. Ek wil nie weet wie jy dink gaan wen nie…te ver om regtig te voorspel, stem op peilings daaroor.

Predict the following:

1: SA’s group winner?

2: The 4 semi finalists, not 6 play-off teams?

 

 http://blogs.dieburger.com/KevinD26/stormers-sharks-bulle-leeus-en-cheethas

 

Kevin D’s predictions

 

1:SA franchise:

Kevin D: Stormers Sharks Bulle Leeus Cheethas

Haaitjie: Sharks Stormers Leeus Bulle Cheetahs

Baylion: Sharks Stormers Lions Bulls Cheetahs

Redge: Stormers Bulls Sharks Cheetahs Lions

 

2: Semi finalists:

Kevin D: Crusaders Stormers Warathas Blues

Haaitjie: Blues Crusaders Sharks Warratahs

Baylion: Reds Sharks Crusaders Waratahs

Redge: Crusaders Waratahs Blues Stormers

 

Gesoek eerste ‘Dikstingel van die Jaar’!

Round 1 predictions:

Kevin D: Blues Brumbies Sharks Chiefs Warathas Stormers Leeus

Haaitjie: Crusaders Brumbies Sharks Chiefs Waratahs Stormers Lions

Baylion: Blues Brumbies Sharks Highlanders Waratahs Stormers Lions

Redge: Blues Brumbies Bulls Chiefs Waratahs Stormers Cheetahs

Vote on polls who wil win SA group and who will win Super 15. 

 

Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.

 

http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=245643

 

Pool name: Aussieboer

Pool code: divetoil

 

3. Round 1:

Blues, Brumbies, Sharks, Highlanders, Waratahs, Stormers

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Stormers will be SA’ flag ship AGAIN!

February 15, 2012 in Uncategorized

Let’s forget provincialism…yeah like that’s gonna happen!

OK, ek sal probeer en so dus my opskrif verduidelik. Die Stormers sal nes soos in 2011 die SA vlagskip wees. Die Stormers het laasjaar tweede op die punteleer geeindig en ongelukkig weereens gestruikel oor die laaste hekkies. Die Stormers het wel vir Jacques Fourie en Francois Louw (groter verlies as Fourie) verloor, maar het Joe Pietersen terug, Gerhard van den Heever en Deon Carstens bygekry. Die Stormers het die ervaring en mits hul ‘n bestendige generaal op 10 gaan he, sal hul weer die trots van SA se Superrugby wees.

Die Sharks sal baie naby kom en die ander gevaarspan wees. Dood eenvoudig, die Sharks en Stormers weet hoe om te toer en het wereldklas spelers. Die Bulle het te veel wereldklas spelers verloor en sal vanjaar nes die Aussiekrieketspan die afgelope paar jaar agtergekom het, dat jy nie ‘n Victor Matfield,Guthro Steenkamp, Bakkies Botha en Fourie du Preez oornag gaan vervang nie. Hul het ook vir Danie Rossouw, Gerhard van den Heever en Gary Botha verloor. Dood eenvoudig is hul te onervare om stempel af te druk. Die Bulle sal nes die Cheetahs en Leeus kompeterend wees in die ‘Curriebeker wedstryde’ en sal op hul tuisveld moeilik wees om te klop.

Alhtough rugby is a team sport, world class players could determine the outcome. Injuries will also be crucial in this year’s extended Super15 program. I have picked the best possible starting teams for the Bulls, Sharks & Stormers and compared the players.

 

To see the team evaluations go to:

 

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/stormers-sal-weer-die-sa-vlagskip-wees

 

Who will win the Super 15 2012 and who will be SA’s flag ship. To vote on polls go to:

 

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/stormers-sal-weer-die-sa-vlagskip-wees

 

 

Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.

http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=245643

Pool name: Aussieboer

Pool code: divetoil

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Fuhrer du Preez as Bok captain is a giant step backwards!

February 13, 2012 in Uncategorized

Meneer Victor Matfield was glo die eerste opsie van Heyneke Meyer om die Bokke te lei, maar Mafield wou nie byt nie en verkies glo om eerder by sy uittrede besluit te bly en nou as SuperSport kommentator sy stem te wil dik maak.

Dit het Meyer laat besluit om vir Fourie ‘die fuhrer’ du Preez, te gaan oortuig dat hy nou genoeg sushi geeet het en eerder weer te kom braaivleis eet. Kyk ‘die fuhrer’ was instrumenteel in die Bokke en Bulle se sukses voor sy skouerbesering hom laasjaar op die kantlyn gehou het. Pieter de Villers, het nes Jake White het gehoop dat ‘die fuhrer’ die Bokke sal laat wen. Maar ai, hy was nie die faktor tydens die NZ skouspel nie. Dit was eerder manne wat die bal dra agter die oond in plaas van taktiese skoppe wat die uitgestaan het verlede jaar.

 

Why Fuhrer and Juan Smith won’t be the best choices to captain the Boks and what other options there are, go to:

 

http://blogs.dieburger.com/kevind26/die-fuhrer-volgende-bokkaptein

 

Vote on poll (see right) who you think should captain the Boks.

 

Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.

http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=245643

Pool name: Aussieboer

Pool code: divetoil

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Habana at centre

February 9, 2012 in Uncategorized

This happens when a union waste money, and a lot of it, on an overrated player. The Stormers coaches now have to ‘find’ a place for the millionaire, Bryan Habana. Habana will play at 13 for the Stormers on the weekend; a position in which he started his Currie Cup career with the Lions many moons ago.

 

Habana’s one test at centre…well, it was an Irish joke!

 

I think this could work for the Stormers and the Boks on the long run.

Why is this a good move? go to below link.

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/habana-op-senter

 

Put your balls on the guillotine. Super 15 2012 Predictions: link below.

 

http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=245643

Pool name: Aussieboer

Pool code: divetoil

Switch to our mobile site