This type of ‘shit ‘ (Johan Kotze) must be flushed away; out of normal society! A public execution is the way to make other criminals and future criminals think twice about the insane and horrifying crimes they do. Torture Kotze first and then execute this low-life scum! Make the world a better place. It’s time to play the man and not the ball. It is time to kill!
Lees die volle berig in Die Burger:
‘Mnr. Johan Kotzé het die drie mans wat hy glo gedwing het om sy vervreemde vrou te verkrag, glo taxigeld gegee om vanaf Hammanskraal na Modimolle te kom.
Kotzé staan tereg op 17 aanklagte, waaronder moord en poging tot moord. Daar is altesaam sewe aanklagte van verkragting.
Die Burger verneem Kotzé het tydens ondervraging aan die polisie gesê hy kan net een skoot onthou wat mnr. Conrad Bonnette (19), sy stiefseun, getref het. Hy het gesê hy het “nie gedink ek het hom doodgeskiet nie”.
Volgens die lykskouingsverslag is Bonnette eers in sy been en daarna in sy bors geskiet.’
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Vroue-soek-sy-bloed-20120114
Laat ek net ook gou mooi verduidelik dat dit geensins ‘n aanval op Suid Afrika is nie. Hier in Australie, veral die Gold Coast en Sydney is misdaad ook besig om toe te neem. 7′Elevens, drankwinkels en kroee is deesdae die teikens vir rooftogte. In Sydney is nou al verskeie (10 drive-by shoots this year) skietgevalle aangemeld. Dit het vermoedelik met dwelms te doen; en motorfietsklubs en bendes is glo betrokke, maar misdaad bly misdaad!
Ek is gatvol vir vandag se samelewing se se geen respek vir ander se eiendomme en lewens nie. Ouers moet veral weer hardegat ouers raak en hul kinders opvoed. Dit begin by basiese maniere en respek. Do not do unto others ….
Kyk, vir moord en verkragting het ek geen tyd voor nie. Raak ontlsae van sulke ‘low class scum’! Moet nie die hard werkende burgers se inkomstebelasting geld mors deur sulke etters aan die lewe te hou in die tronk nie. Ek glo ook nie dat deur hul tereg te stel is ook moord nie! Nee, dit is geregtigheid! An eye for an eye! There is a time to kill!
Recent Comments