You are browsing the archive for 2011 December.

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Snor more popular than Snake White!

December 8, 2011 in Uncategorized

Joke’ the Snake’ White has won the ‘holy grail’. Pieter ‘Snor ‘ de Villiers won two tests in New Zealand, something that Joke could not achieve. Both received two wooden spoons in the Trinations. Joke’s Bokteam disgraced the Green & Gold with the 0-49 Brisbane masacre! Old news….yes.

The hunt for the Springbok coach won’t be finished untill the end of January 2012 (let’s hope). Bloggers have been voting who they think or would prefer to coach the Srpingboks.

The Top 3 favourites (very close) at this stage, Rassie Erasmus, Heyneke Meyer and John Mitchell are light years ahead of other possible candidates (see poll on the right).

Interesting is that Snor have received more votes than the Joke the Snake! It is good to see that the bloggers realised that re-appointing those two would be ridiculous.

 

PS:Even Eddie ‘Judas’ Jones has recieved more votes than Joke White.

Jake White won 36/54 tests = 66%

Joke’s Boks did, however, play an England B-team (2x), Pacific Islands, Uruguay, Tonga, Fidji and USA.

Pieter de Villiers won 30/48 = 62%

Snor’s Boks played the B&I Lions

Both coaches’ Boks played Samoa and Namibia.

Who must coach the Boks after the WC?
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 
Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Kirsten, Gerber, Gibbs, Beale, Cooper, Lambie = Swiel?

December 2, 2011 in Uncategorized

Hier kom ‘n grote! Ek moet eerstens noem dat ek die Swiel saga op Hanjo se blog gelees het. Dit is ook ‘n baie groot verklaring om te sê dat Timothy Swiel, die grootse Springbok ooit sal wees. Groter as Danie, Gerber, Carel du Plessis, Naas Botha, Morne du Plessis, Frik du Preez, Joost van der Westhuizen en Victor Matfield? OK, te vroeg om dit so aan te spreek veral omdat ek my verklaring baseer op ‘n Youtube video van die jongman.

 

Ek wil egter pleit dat hy nou al deel van die Stormers en Bok oefengroepe moet word. My grootste bate as afrigter is, volgens myself, om talent raak te sien. Tegnies het ek nog baie om te leer. Hierdie jongman laat my dink aan Peter Kirsten, Herschell Gibbs, Quade Cooper, Michael du Plessis, Kurtley Beale en Stephen Larkham. Sulke spelers het die X-faktor en natuurlike talent; en om hul reg aan te wend, af te rig, is die grootste struikelblok. Hierdie tipe spelers moet net gelei word. Ja, tegniese aspekte van bal skop ens moet gedoen word, maar moet hul nie ‘over coach’ of hul natuurlike flair aan bande lê met wedstrydplanne nie.

 

Ontmoet Timothy Swiel, die 18 jarige  gewese Biskoppe leerder. Hy het vanjaar SA Skole as losskakel gespeel maar kan ook heelagter speel. Na aanleiding van die video glo ek daar moet met hom volhard word as no.10. Sy verspreiding, voetwerk, aanvoeling om ander spelers in spasie te sit, spoed opvolgwerk en skopwerk maak van hom ‘n ideale losskakel.

 

Eerlik waar, ek het te min van SA se ander rowwe diamant , Johan Goosen gesien om die twee te vergelyk; maar die nuwe Bokafrigter het met hierdie twee jongmanne iets speisiaal om die rigting en speelpatroon van die Springbokke so te verander dat die Bokke weer die toon kan aangee. In Patrick Lambie en Jaco Taute het SA ook puik aanvallende heelagters. So die toekoms lyk Protea-kleurig vir die Bokke!

 

Kies nou net die regte Bokkaptein en afrigter!

 

Kliek op skakel om Timo in aksie te sien!

 

 http://youtu.be/kYT56lzoMAs

 

Click on link below to see Kurtley Beale as schoolboy

 

http://youtu.be/ExhE0Qs0W68

 

Click on link below to see Quade Cooper as schoolboy (David Poccock[12] as his centre)

 

http://youtu.be/xblh1Lf4suc

Switch to our mobile site