You are browsing the archive for 2011 May.

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

48 301 crowd a new Super 15 record & no Dikstingel!

May 30, 2011 in Uncategorized

The Reds did not just secure their top of the table position in beating the most successful Super franchise ever, in Brisvegas last night; they also got the biggest crowd for a SuperRugby match ever – 48 301! That is the biggest crowd ever in Australia off course. The Stormers with the best support in SA, has received more than that before.

Geen Dikstingel nie! Blerrie Leeus kos verskeie 6/6!

 

Marieta, Pauljay, LG, SplashD, Anneleen, 2nd coming, BlousteBlou, Neutrality: 5/6

  

WillieN, JM TotiMayor, Dutchman, Potyster, Met Uysh, Ballboy, Disa, Antjie & Powachair : 4/6

  

DiepBlou, CouchCritic, Hanjo, MWOS, KiwiMate & Jonrae: 3/6

StormyRodger: 2/6

 

Houtlepel: Scipio 1/6

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Super weekend for SA rugby

May 30, 2011 in Uncategorized

One small step for the Stormers, one giant leap towards a home quater-final. Mooi was dit geensins nie en die telling is ook maar so-so inagenome dat die Canberra ‘wilde perde’ maar  karperde is vanjaar. Moet ook nie vergeet dat die Leeus ook nou onlangs die Brumbies geknou het in die Australiese hoofstad nie.

Tog ‘n wen bly ‘n wen, en dit was die eerste keer dat die Stormers die Brumbies in Canberra kon klop. Daar word tereg lofsange gesing oor die Stormers se ‘ystergordyn verdediging’. As jy ooit aan jongspelers wil wys wat kommunikasie, vertroue in jou spanmaat en organisasie van ‘n verdedigings opset is, wys hul hoe die Kaapse manne dit doen. Die Brumbies het ‘n ongelooflike 32 fases gehad maar geensins ‘n meter gewen nie! Briljant Stormers!

Gepraat van briljant, welgedaan Leeus! Dit gebeur nie aldag nie, maar die Leeus was soos ‘n trop roofdiere en ‘n puik oorwinning in Kiwiland behaal.

 

Die Bulle is nogsteeds in die wedloop. Die Bulle het die Cheetahs in die eerste 20 minute verras deur die bal meer te dra. Dit was tog duidelik die verskillende wedstrydpatrone tussen die Loftus vs Canberra stryd. Op die hoeveld word daar baie meer geskop, soms doelloos, terwyl ander spanne meer die baldrae. Die Stormers en Sharks wedstryde gaan iets yslik wees maar die verdedigende kampioen is beslis in met ‘n goeie kans!

SA se beste spelers hierdie rondte:

14: JP Peterson 15: Zane Kirchner 11:Bjorn Basson

13: Robert Ebersohn 12: Juan de Jongh

10: Patrick Lambie 9: Sarel Pretorius

6: Schalk Burger 8: Keegan Daniels 7: Ashley Johnson

5: Andries Bekker 4: Wickus van Heerden

3: Brock Harris 2: Andries Strauss 1: C Oosthuizen

 

Ashley Johnson was ongelooflik en ‘baas’ Snor sal maar beslis vir hom maar moet nooi na die Bok-oefenkamp toe.

 

PS: Aan die Bulle. Laat ek net gou verduidelik vvor jul vra waarom is Danie Rossouw en Pierre Spies nie in die span is nie. Pakslae het 3 maal puik die bal gedra en twee driee gedruk. Hy het egter bitter min losskrums ingeslaan of bitter min goeie duikslae uitgeoefen. Wickus van Heerden was ‘yster’ vir 80 minute in die Leeus se oorwinning. Skouponie het een goeie- en een puik lopie gehad, maar was verder ‘non-exsistant!

PS2: Met Coenie Oosthuizen WP Nel, Brock Harris en Steven Kitshoff het SA rugby ewe skielik ‘n rooskleurige toekoms. Nes ek gepleit het jare terug oor Heinke van der Merwe, voel ek weereens dat Steven Kitshoff nou groot gemaak word as vaskop! Jou tweede belangrikste posisie volgens my! Voeg daar by die name Patrick Lambie, Rynardt Elstadt, Francois Hougaardt, Frans Steyn, Jaco Taute, Andries Bekker en Bjorn Basson, is daar genoeg young guns sodat die Springbok genoeg huppel in hul knuppel sal hê vir die ‘holy grail’ 2015. OK, kom laat ek nie dinge vooruitloop nie…..

PS3: JP Pieterson en Gio Aplon moet die Bokvleuels wees met die nuwe ‘kroonprins’ Basson volgende in die ry!

Geen Dikstingel nie! Blerrie Leeus kos verskeie 6/6!

Marieta, Pauljay, LG, SplashD, Anneleen, 2nd coming, BlousteBlou, Neutrality: 5/6

  

WillieN,JM,TotiMayor, Dutchman, Potyster, Met Uysh, Ballboy, KevinD, Disa,Antjie & Powa : 4/6

  

DiepBlou, CouchCritic, Hanjo, MWOS, KiwiMate & Jonrae: 3/6

 

StormyRodger: 2/6

 

Houtlepel: Scipio 1/6! He tried so hard to be a tool and get 0, but the Lions ended his complete foolishness!

 

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Bloggers picks: Reds will beat Crusaders!

May 27, 2011 in Uncategorized

According to the bloggers the Reds (12 to 9 picks) will beat the Crusaders in Brisneyland on Sunday. The bloggers also reckon the Stormers (19 to 2 picks), Bulls (13 to 8 picks) and the Sharks (18 to 3 picks) will be victoriuous! 

 

Sit jou balle op die guillotine. My keuses in bold!
Week 15
Mei 27 – Hurricanes v Force
Mei 28 – Highlanders v Lions
Mei 28 – Brumbies v Stormers
Mei 28 – Sharks v Waratahs
Mei 28 – Bulls v Cheetahs
Mei 29 – Reds v Crusaders
Blues/Chiefs/Rebels af

 

Bloggers:

WillieN: Hurricananes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

Marieta: Hurricaines Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

DiepBlou: Hurricanes Highlanders Brumbies Sharks Bulls Crusaders

LG: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

CouchCritic: Hurricanes Highlanders Brumbies Sharks Cheetahs Reds

SplashD: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Hanjo: Hurricanes Highlanders Stormers Waratahs Cheetahs Reds

Dutchman: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Reds

Potyster: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

Scipio: Force Lions Brumbies Waratahs Cheetahs Crusaders

MetUysh: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Anneleen: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

2nd coming: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Ballboy: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Reds

KiwiMate:Canes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Crusaders

BlousteBlou: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

JM: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Reds

Antjie: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

Jonrae: Hurricanes Highlanders Stormers Waratahs Cheetahs Crusaders

Disa:Hurricananes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

MWOS: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Crusaders

Pauljay: Canes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Neutrality: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Powachair:  Force Lions Stormers Sharks Cheetahs Reds

 

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/go-stormers-reds-en-cheetahs

 

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Go Stormers, Cheetahs en Reds!

May 26, 2011 in Uncategorized

Die Stormers behoort amper op volle sterkte te wees (afhangende van Peter Gran)t; die besering aan CJ vd Linde, sal die span versterk, want niemand sal verplig voel om Rassie se ‘vrotkopie’, wat ‘n mors van geld, te kies nie.

 

Dewaldt Duvenhage vervang Ricky January. Jean de Villiers en Duane Vermeulen  is op die bank.

‘n Logiese en goeie besluit want Vermeulen was die afgelope 3 jaar ‘yster’ en Nick Koster verdien ook meer speel kans. Ek glo ook dat Schalk Burger ook gerus word volgende naweek sodat Francois Louw as ‘fetcher’ aangewend kan word. Roteer Schalk en Flo, Duane en Nick, oor die volgende twee naweke. Jean de Villiers (my keuse as kaptein in elk geval,) kan oorvat as Schalk rus. Andries Bekker kan ook gerus word met Anton van Zyl weer beskikbaar.

 

Die Sharks is voor ‘n groot uitdaging. Hul het beserings; het sleg pakgevat in die tenk teen die Bulle en nou speel hul die ‘Sydney Bulle’ wat ook moet wen om in die wedloop te bly. Hierdie een kan enige kant toe gaan!

 

Die Cheetahs, se kolle gaan Saterdag afkom. Hul kolle gaan afval na 30 minute en sal dan soos pussyKatte deur die Bulle gehoring word. OOPS, hoe vergeet ek dan nou; as Naka Droske vir hul vertel die Curriebeker is op die spel, dan is hul roofdiere. Tog, met te veel beserings en ‘n rooikaart oortreder uit, kan ek nie sien hoe hul kan wen nie…..

 

Ek gaan Sondag die Reds vs Crusaders bywoon. Daar is ook glo alreeds meer as 35000 kaartjies vir Sondag se stryd verkoop, en die verwagting is dat daar +40000 sal wees. Dit sal die grootste Super15 skare vanjaar by Suncorp wees. Hoekom? Wel, met +35000 ‘kiwi bros’ wat in die Gold Coast alleen bly, sal die Crusaders genoeg ondersteuning hê vir hierdie kritiese wedstryd wanneer hul ‘cousie bros’ van die Brisbane area ook aansluit.. Persoonlik, glo ek ook dat ene Sonny Bill Williams, ‘n groot trekpleister is. Die ex-liga ster, laat nogsteeds ‘n wrang smaak hier in Aus oor sy omstrede besluit om net sy rug te gekeer het op Liga!

 

Ek sal die beslis die Reds ondersteun, siende dat ek mos ook ‘n Queenslander is, maar ook omdat ek sal verkies dat die Crusaders verder moet terugval sodat hul nie tuisvoordeel by die uitspeelwedstryd sal kry nie. Ek hoop nogsteeds vir ‘n Reds vs Stormers finaal in Brisneyland!

 

Sit jou balle op die guillotine. My keuses in bold!
Week 15
Mei 27 – Hurricanes v Force
Mei 28 – Highlanders v Lions
Mei 28 – Brumbies v Stormers
Mei 28 – Sharks v Waratahs
Mei 28 – Bulls v Cheetahs
Mei 29 – Reds v Crusaders
Blues/Chiefs/Rebels af

 

Bloggers:

WillieN: Hurricananes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

Marieta: Hurricaines Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

DiepBlou: Hurricanes Highlanders Brumbies Sharks Bulls Crusaders

LG: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

CouchCritic: Hurricanes Highlanders Brumbies Sharks Cheetahs Reds

SplashD: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Hanjo: Hurricanes Highlanders Stormers Waratahs Cheetahs Reds

Dutchman: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Reds

Potyster: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

Scipio: Force Lions Brumbies Waratahs Cheetahs Crusaders

MetUysh: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Anneleen: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

2nd coming: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Ballboy: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Reds

KiwiMate:Canes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Crusaders

BlousteBlou: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

JM: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Cheetahs Reds

Antjie: Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Crusaders

 

PS: Game1: State of Origin (Rugby League) yesterday: Qld 16 – NSW 12!

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Super Cooper vs Dan the man Carter!

May 25, 2011 in Uncategorized

It sounds like a Heavy Weight Boxing Title match. Well, it is the two most inform ‘generals’ in world rugby goin head to head. OK, not really as the Reds uses Super Cooper not in the first channel of defense. They prefer him to take the fullback position on defense. It will be a very good tactical decision as Sonny Bill Williams, would have exploited Cooper’s channel.

Who will control the game the best? This is a big showdown for the ‘holy grail’ which kicks off on the 9th of September!

Who do you want to win between the Reds vs Crusaders?

 

Who do you think will win?

 

If you were the coach, who would you pick? Cooper or Carter?

 

Put your balls on the guilotine: My picks, in bold.

 

Week 15
Mei 27 – Hurricanes v Force
Mei 28 – Highlanders v Lions
Mei 28 – Brumbies v Stormers
Mei 28 – Sharks v Waratahs
Mei 28 – Bulls v Cheetahs
Mei 29 – Reds v Crusaders
Blues/Chiefs/Rebels af

 

Bloggers:

WillieN: Hurricananes Highlanders Stormers Sharks BULLS Crusaders

Marieta:Hurricaines Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

DiepBlou: Hurricanes Highlanders Brumbies Sharks BULLS Crusaders

LG:Hurricanes Highlanders Stormers Sharks Bulls Reds

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

The Good, the Bad Black & Milky Springboks!

May 24, 2011 in Uncategorized

South Africa, or Springbok rugby, has produced legends over the years. Names like Frik du Preez, Hennie Muller, Danie Gerber, Naas Botha, Carel du Plessis, Victor Matfield, Joost vd Westhuizen will always come up for at All Time best XV ever.

Politics, Apartheid, also robbed the brilliant Wilfred Cupido from Springbok colours. The worst ‘unofficial quota’ Bok in the Apartheid will for sure be, Dollie Ntaka.

Since readmission, some terrible players (yes, maybe good enough at club or Vodacom/Currie Cup level) have worn the ‘real Green & Gold’! Yes, white and non-white!

 

Admittedly, there were some awesome non-white Springboks over the years aswell. Chester Williams & Breyton Paulse probably the best?

 

NO Best Non-White Boks SpringBlacks Worst MilkyBoks  
15 Conrad Jantjes Bevan Fortuin Jaco vd Westhuizen  
14 Breyton Paulse Kaya Molotana Grant Esterhuizen  
13 Adi Jacobs Tinus Linee Trevor Halstead  
12 Juan de Jongh Wayne Julies Braam v Straten  
11 Chester Williams McNeil Hendricks Deon Oosthuizen  
10 Errol Tobias Earl Rose Gaffie du Toit  
9 Enrico Januarie Heini Adams Chad Alcock  
8 Ashley Johnson Tim Dhulane Schutte Bekker  
7 Davon Raubenheimer Thando Manana Pierre Uys  
6 Kabamba Floors Solly Tyibilika Theo Oosthuizen  
5 Hilton Lobberts Hilton Lobberts Marco Wentzel  
4 Quitnon Davids Quinton Davids Phillip Schutte  
3 Lawrence Sephaka Eddie Andrews CJ vd Linde  
2 Hanyani Shimange Dale Sandton De la Rey du Preez  
1 Guthro Steenkamp Ettiene Fynn Wessel Roux  
   Other  Other  Other  
  Deon Kayser Gcobani Bobo Vlok Cilliers Edrich Lubbe
  Bolla Conradie Tonderai Chavhanga Deon de Kock Charl Marais
  Beast Mtwarira Norman Jordaan Craig Davidson Lood Muller
  Bryan Habana Ricardo Laubscher Lance Sherryl Warren Britz
  Zane Kirchner Bandise Maku Louis Koen Elandre vd Berg
  Avril Williams Ricardo Laubscher Drickus Hattingh Pedrie Wanneberg
  Gio Aplon Jongi Nokwe Willie Hills Boeta Wessels
  JP Peterson Chilliboy Ralepelle Ian McDonald Wium Basson
  Waylon Murray Mackie Hendriks Jannes Labuschagne Harry Roberts
  Bjorn Basson Owen Nkumane Franco Smith Piet Pretorius
  Odwa Ndugane Gavin Passens Henry Tromp Botha Rossouw
  Akona Ndugane   Elandre vd Bergh Jannie Claasens
  Brian Mujati   Jaco vd Westhuizen FA Meiring
      Dave von Hoesslin Lourens Venter
      Robert Markram Deon Stegman
      Johan Wasserman  
Profile photo of Kevin D

by Kevin D

PotYSTER 5/6! Stormers!!!

May 23, 2011 in Uncategorized

En wie dink Super 15 is vervelig! Die Stormers het nou vir die derde keer hierdie eeu die Auckland Blues in hul agterplaas geklop! Wat die oorwinning nog meer lekker maak, is dat hul dit sonder hul eerste keuse Bokagterspelers gedoen het.

Juan de Jongh (hy is ‘n buitesenter en klaar) mag dalk nie verspreidings vermoe perfek he nie, maar sy voetwerk en lus vir die bal dra, was ‘n groot faktor in die Capies se skitterende terugvegpoging. Johan Sadie of Johan wie (?), sou ek vra as jul my in Januarie oor hom geplos het, is ‘n propvol verrasings. Hy is soos om ‘n Lucky Dip oop te maak. Voeg daarby die jongseun, Steven Kitshoff, dan lyk dit of die WP se strukture nie so vaag is soos wat sommiges wil voorgee nie. Om op 19 jarige ouderdom in die voorry op hierdie vlak te skrum is verseker nie ‘n ‘walk in the park’ nie! Kitshoff (1,83m en 114kg)  is beslis ‘n toekomstige Bok! Hy mag dalk lyk soos ‘n mengsel van Jan Ellis/Mof Myburg, maar onthou gerus hierdie ‘ranger’ of te wel Fanta pants, soos hy in Aus genoem sal word! Nes sy hare is hy vuurwarm!

 

Dewaldt Duvenhage, sal seker nooit Bok word nie, maar take a bow, vir jou dapper vertoning op losskakel en ook daai BMT doelskop van jou! Tiaan Liebenberg, welkom terug jou yster. Jerome Kaino gaan seker die beste wasgoedmiddel moet gebruik om daai briek merke uit te was nadat jy ne vir hom teruggestaan het nie. Andries Bekker het weereens baljaar en as Dan Carter die beste no.10 is, dan is Bekker die beste slot op die planeet.

Die Bulle se wen het die Stormers nou ‘n goeie buffer gegee oor die Sharks. Met die Brumbies en Rebels volgende op die Stormers se pad, kan hul die posisie nog verstewig, veral as in ag geneem word dat komende naweek die Reds die Cruasders moet speel. Die Sharks moet ook nog die Bulle in Madeliefie land gaan aandurf later in Junie.

 

PotYSTER, was amper die eerste DIKSTINGEL van die jaar met 5/6. Die gelykopuitslag tussen die Brumbies en Force beroof hom van die toekenning. Close but no cigar!

4/6: WillieN, BlousteBlou, DiepBlou, StormyRodger & Gilbert.

3/6:Kevin D, Antjie, MWOS, Met Uysh, H&P, Marieta, Couch Critic, Shaunno, Powachair, JvR, Annaleen & KiwiMate!

 

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Brumbies’ Jake White makes me puke!

May 20, 2011 in Uncategorized

Jake White, had his first television interview on The Rugby Club (Aus’ Boots & All) last night! To be honest, seeing him in the Brumbies jersey made me want to puke on my Brumbies jersey!

 

I always admired the ‘under dog’ mentality, which the Brumbies where when they started in 1996; the Brumbies under Rod McQueen, with their unique attacking style of rugby, really impressed me. The Brumbies was my favourite Aussie team until they fired a coach, again, during the season. When players become ‘too big’ for the coach, that’s where I draw the line. To make it even worse, they appointed Snake White for the next 4 years! How ridiculous!

 

Snake White will not last 4 years! He will jump ship as soon as he is offered another job (like that’s going to happen – oops, I forgot Maties hostel rugby and Paul Roos used him). Secondly, a contract in Canberra doesn’t mean a lot. Ask Nucifora and Friend!

 

Snake White, is an overrated coach. Yes, he was in the role of Head Coach when the Boks won the ‘holy grail’ in 2007. However, just like with Pieter de Villiers, the players (and Eddie Jones) was really in control! Jake brought tradition and discipline (important factors) into the 2004 group; however, after the low of the Kampstaaldraad soapie, any coach would have made a difference.

 

Jake White, might know how to manage, but, is not innovative enough. He was the only World Cup winning coach ever, not to retain his position! He only brought ‘rush defense’ to the Boks, nothing else. To show his lack of being a top coach, he already said that Stephen Larkham, George Gregan and Eddie Jones will play major roles under him. To me it shows clearly, that he just has got what it takes to be a Head Coach!   A good Head Coach does not surround himself with assistant coaches that are better than him, unless he is panicking!

 

PS: White admitted that SA doesn’t have the skillfull quality in the backline, as  in Aus!

 

Go the Stormers and Reds!

 

Put your balls on the guillotine!

Mine in bold.

 

Week 14
Mei 20 – Blues v Stormers
Mei 21 – Crusaders v Chiefs
Mei 21 – Waratahs v Lions
Mei 21 – Force v Brumbies
Mei 21 – Cheetahs v Rebels
Mei 21 – Sharks v Bulls
Hurricanes/Highlanders/Reds af

 

DiepBlou: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Bulle

Met Uysh: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Sharks

Stormy: STORMERS Crusaders Waratahs Force Cheetahs Sharks

H&P: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Sharks

Jonrae: Stormers Chiefs Waratahs Brumbies Cheetahs Sharks

Marieta: Blues Crusaders Lions Force Cheetahs Bulle

Gilbert: Blues Crusaders Warathas Force Cheetahs Bulls

Antjie: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Sharks

Couch Critic: Blues Crusaders Waratahs Brumbies Cheetahs Sharks

WillieN: Blues Saders Tahs Force, Cheetahs Bulls

Shauno: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Sharks

Powachair: Stormers Crusaders Lions Force Cheetahs Sharks

JvR: Stormers Crusaders Lions Force Cheetas Sharks

Anneleen: Stormers Crusaders Lions Force Cheetahs Sharks

KiwiMate: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Sharks

BlousteBlou: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Bulls

Houtlepels sover in 2011:

Jan v Riebeeck (5), Darquan (4), Louwtjie, PJ, Stef, JM, Sias, CAS, Jonrae & Gilbert (2) 

PS: Quade ‘Super Cooper, het vir nog ‘n jaar met die Reds en ARU geteken!

Dan Carter…well…who cares!

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Sharks of Bulle. Wie moet wen?

May 19, 2011 in Uncategorized

Alhoewel ek steeds glo die Stormers sal bo aan die SA konferensie eindig, glo ek nie hul sal Saterdag die Blues wen nie. Hopelik is ek verkeerd.

  

Die Stormers het al twee keer van te vore verras in Auckland en wie sal ook Hendrik Gerber se wedstryd-swaai duikslae op King Carlos vergeet? Die Stormers het beslis genoeg skietgoed maar ‘n paar beserings maak hul kwesbaar. Met Peter Grant, Jean de Villiers en Jacques Fourie beseer, sal die Stormers se agterlyn beslis getoets word deur die missiel-belaaide Blues agterlyn. Die Blues is vanjaar ook baie meer bestendig.

 

Die Stormerspak behoort die oorhand te he; dit sal die deurslaggewende faktor wees indien die Stormers weereens kan verrras!

 

Vinger-lek-lekker: Habana vs Rocokoko / Bekker vs Ali Williams / Burger vs Kaino / Mealamu vs Liebenberg

Die Sharks vs Bulle gaan nie net ‘n bielie van ‘n westryd wees nie, maar dit kan die Stormers help indien die Bulle die Sharks troef. Verloor die Bulle, is hul uit die kompetisie (we,l so te sê), en kan hul maar slagpale toe gelei word. Hopelik dan, kan Victor Matfield, Bakkies Botha en Fourie du Preez dan meer spaarsamig gebruik word. Wen die Bulle, gaan hul net alhoemeer ‘moeilik’ raak vorentoe! Hul sal dan ‘n bedonnerde Bul met ‘n doelwit wees!

 

Vinger-lek-lekker: Steyn vs Lambie / McLeod vs Du Preez

 

Ek kies hierdie rondte al die tuisspanne alhoewel dit vanjaar nie so groot faktor was as in die verlede nie. Mag die Stormers my naweek maak en Antjie sin bederf!

Sit jou balle op die guillotine! My keuses in bold.

 

Week 14
Mei 20 – Blues v Stormers
Mei 21 – Crusaders v Chiefs
Mei 21 – Waratahs v Lions
Mei 21 – Force v Brumbies
Mei 21 – Cheetahs v Rebels
Mei 21 – Sharks v Bulls
Hurricanes/Highlanders/Reds af

Bloggers sover:

DiepBlou: Blues Crusaders Waratahs Force Cheetahs Bulle

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Luke Watson will wear Bok jersey with pride!

May 18, 2011 in Uncategorized

Welcome back Luke Watson!

 

Luke Watson, is ‘n puik leier en rolmodel vir alle Suid Afrikaners; dit is nou dìe wat al ‘aan beweeg’ het en nie nog vasklou aan die ou Republiek vlag nie!

Volgens Stephen Nell se berig (Die Burger), is Luke terug in SA na sy Bath ekspedisie en is hy reg en gretig om sy gewig by die OP span in te gooi! Luke sê dat hy met trots weer die Springboktrui sal dra indien hy weer die geleentheid kry. Met Suid Afrika wat nie tans agstemanne in die klas van ‘n Kieran Reid, Sergio Parisse of Jamie Heaslip het nie, kan dit dalk net nog meer goud aan die groen verleen.

 

Luke Watson is goed genoeg om die Bokke as no.8 of 6 te kan verteenwoordig. Dit sal slegs kan gebeur wanneer John Smit en Ian McIntosh nie meer deel is van die Bokopset nie! Die Bul-mafia is mos na vanjaar se ‘holy grail’ ook nie meer daar nie!

 

“Dis eintlik belaglik dat ’n ou soos Duane Vermeulen nog nie ’n geleentheid gegun is nie. “Hy is waarskynlik die laaste twee of drie seisoene dié losvoorspeler in Suid-Afrika wat konsekwent ’n goeie spelpeil handhaaf.

“Ja, ons het goeie losvoorspelers, maar sekerlik kan hy in ’n toets of twee speel. “Ek sal ook graag wil sien hoe Patrick Lambie in twee of drie toetse as losskakel vaar, terwyl Peter Grant ook ’n kans verdien.”  – Luke Watson http://www.dieburger.com/Sport/Rugby/Die-Super-reeks-is-belaglik-meen-Luke-20110517-2


Het ek dit nie al van te vore gelees nie? O, ja, in my eie blogs!

 

Switch to our mobile site