You are browsing the archive for 2011 April.

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Big day for Lambie and Johnno

April 29, 2011 in Uncategorized

Saturday is a big day for Patrick Lambie and John Smit. The Stormers’ victory in the Shark tank was against the Sharks without their general Lambie. The Stormers had Peter Grant and Bash was a huge factor. Will Bash’s absence be the key in this encounter?

 

Die grootste invloed gaan beslis die stryd om die losbal wees. Burger/Flo/Vermeulen vs Daniels(Deysel)/ Alberts/Kankowski gaan titanies wees! When the going gets tough…

John Smit had a good game last week against a poor Hurricanes side. To be honest, it was his first good game in three years. Deon Fourie, who can be very unlucky not to be in the World Cup squad, will expose Johnno for what he is; a fat over the hill hooker!

 

SA’s best hookers: Bismarck du Plessis, Schalk Brits, Tiaan Liebenberg, Deon Fourie, Adriaan Strauss

 

The Sharks’ bench looks very impressive and might be the deciding factor.

Kom sit jul balle op die Guillotine!

Week 11
Apr 29 – Highlanders v Blues
Apr 30 – Hurricanes v Reds
Apr 30 - Waratahs v Rebels
Apr 30 – Force v Crusaders
Apr 30 – Cheetahs v Brumbies
Apr 30 – Bulls v Chiefs
Apr 30 – Stormers v Sharks

 

Bloggers picks so far:

Darquan: Highlanders Reds Rebels Crusaders Cheetahs Bulls Stormers

Scipio: Blues Reds Waratahs Crusaders Cheetahs Bulls Stormers

Powa: Blues Canes Tahs Saders Cheetahs Bulls Sharks

Jonrae: Blues,Canes,Tahs,Crusaders,Cheetahs,Chiefs en Stormers

Stormy: Highlanders, Reds, Waratahs, Crusaders, Cheetahs, Bulls Stormers

Antjie:  Blues, Reds, Waratahs, Crusaders, Cheetahs,Bulls, Stormers.

JvR: Highlanders,Reds,Rebels,Crusaders,Cheetas,Chiefs, Stormers

BlousteBlou: Highlanders, Reds, Rebels, Crusaders, Cheetahs, Bulls, Sharks.

http://blogs.dieburger.com/KevinD26/snake-white-die-nuwe-brumbies-afrigter

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Snake White the new horse whisperer!

April 28, 2011 in Uncategorized

Volgende jaar is ek beslis ‘n Reds ondersteuner, in plaas van my Brumbies! Moet nie vergeet dat die Stormers nogsteeds my no.1 span is nie! Jake White se aanstelling bewys net hoe bomskok dit in Canberra is. Sal die Brumbies volgende jaar onder Snake White verbeter? Ek glo so, nie oor hy so ‘n great coach is nie, maar sy onderwyser vaardighede waarvan dissipline ‘n kenmerk is, sal enige sukkellende span verbeter. Hoe lank gaan die spelers by die Brumbies hom die kitaar laat slaan is ook ‘n ander vraag? Eddie Jones het ook seker ‘n groot rol met die aanstelling te doen gehad.

 

Go the Stormers! 15 Conrad Jantjes, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Lionel Cronje, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (k), 5 Andries Bekker, 4 Rynhardt Elstadt, 3 CJ van der Linde, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw

Plaasvervangers: 16 Ethienne Reynecke, 17 Brok Harris, 18 De Kock Steenkamp, 19 Nick Koster, 20 Ricky Januarie, 21 Kurt Coleman, 22 Juan de Jongh

Kom sit jul balle op die Guillotine!

Week 11
Apr 29 – Highlanders v Blues
Apr 30 – Hurricanes v Reds
Apr 30 - Waratahs v Rebels
Apr 30 – Force v Crusaders
Apr 30 – Cheetahs v Brumbies
Apr 30 – Bulls v Chiefs
Apr 30 – Stormers v Sharks
Lions af

 

Houtlepels sover in 2011:

Jan v Riebeeck (4), Darquan (4), Louwtjie, PJ, Stef, JM, Sias, CAS & Gilbert,

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Sharks dominate this week’s Barometer

April 27, 2011 in Uncategorized

Wk 10 SA Barometer Span Weke in
15 Louis Ludick Sharks NE
14 Bjorn Basson Bulle 3
13 Stephan Dippenaar Bulle NE
12 Doppies Le Grange Leeus 4
11 Lwazi Mvovo Sharks 3
10 Burton Francis Leeus NE
9 Charl McLeod Sharks 2
8 Warren Whiteley Leeus 3
7 Willem Alberts Sharks 9
6 Jacques Botes Sharks NE
5 Steven Sykes Sharks 2
4 Ross Skeate Sharks NE
3 Eugene v Staden Sharks NE
2 John Smit Sharks NE
1 Beast Mtawarira Sharks 4
  Bulle   2
  Cheethas   0
  Sharks   10
  Leeus   3
  Stormers   0

 

A few surprises and upsets in the picks. Again, no Dikstingel!

 

Antjie got 5/6.

4/6: WillieN, Jonrae, HugoG, Stormy, Intunecom, Potyster and Scipio

3/6: kevin D

2/6: Another Houtlepel for Darquan!

 

PS: Bob Dylan is die Pierre Spies van musiek. Hy is totaal overrated en so ‘up himself’. Geen ‘close up’ TV skerm uitsendings mag aan gewees het van sy vertoning nie en 2 groot skerms was ook afgeskakel tydens sy vertoning. Dit terwyl al die ander kunstenaars oor die 5 dae alle TV skerms aangehad het. Het my laat wonder of dit werklik hy was? Dan, het hy boonop slegs een classic ’Like a rolling stone’ gesing of moet ek eerder seg dat hy dit ook verkrag het! What a prick! Kyk, ek weet Dylan mag dalk great songs in die 60-70′s geskryf het terwyl hy op drugs was, maar wat ‘n teleurstelling! Self ‘n hond se geblaf klink meer harmonieus as Dylan se gekerm agter die mikrofoon! Hoogtepunte: The Cat Empire en beslis Michael Franti!

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Kwotas nog spring(bok) lewendig in SA!

April 21, 2011 in Uncategorized

Kwotas is nog spring(bok) lewendig in die Republiek! Viva ANC en ja,die witmense sal dit maar nou net weer aanvaar want hul kan niks daaraan doen nie. Dit is om te poep teen donderweer!

 

Pieter ‘Snor’ de Villiers en sy narre het die volgende 51 spelers gekies vir ‘n oefenkamp:

 

Verskoon ‘my french’, maar hoe de moer kan die spelers hieronder in bold die groep haal?

 

 

Willem Alberts, Gio Aplon, Bjorn Basson, Andries Bekker, Bakkies Botha, Heinrich Brüssow, Schalk Burger, Keegan Daniel, Juan de Jongh, Jean de Villiers, Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis, Fourie du Preez, Jaque Fourie, Peter Grant, Bryan Habana, Alistair Hargreaves, Francois Hougaard, Adi Jacobs, Elton Jantjies, Ricky Januarie, Ryan Kankowski, Zane Kirchner, Werner Kruger, Pat Lambie, Francois Louw, Bandise Maku, Lionel Mapoe, Victor Matfield, Charl McLeod, Tendai Mtawarira, Waylon Murray, Lwazi Mvovo, Odwa Ndungane, Wynand Olivier, Coenie Oosthuizen, JP Pietersen, Dewaldt Potgieter, Sarel Pretorius, Chiliboy Ralepelle, Danie Rossouw, John Smit, Juan Smith, Pierre Spies, Gurthrö Steenkamp, Deon Stegmann, Morné Steyn, Adriaan Strauss, CJ van der Linde, Flip van der Merwe, Duane Vermeulen.

 

Waar is Jaco Taute, Brock Harris, WP Nel, Wicus Blaauw, Tiaan Liebenberg en Jano Vermaak?

 

Oorsese spelers soos Frans Steyn, BJ Botha, Heinke vd Merwe en Ruan Pienaar is hopelik nog ook in die toekomsplanne?

 

OK, haal diep asem en onthou dat dit Paasnaweek is….

 

Natuurlik gaan Snor meer ‘kwotas’ hier in die groep hê om vir eers die Malema-bekke stil te hou. Die laaste ding wat Bok-ondersteuners nou wil hoor is, ‘dubula iSpringbok’. Dit is mos net ‘n voorlopige groep. Bye the way, net voor iemand my as ‘n rassis -expat wil stenig, gaan kyk mooi na die name wat in bold is. Daar is verskeie witspelers ook wat nie naby ‘n groep moet wees nie. Hoe goed kan ‘n afrigter en keurders wees as hul nogsteeds glo John Smit, Pierre Spies, CJ vd Linde en Wynand Olivier hoort daar?

 

Put your ’Balls on the Guillotine’. My picks in ‘bold’

 Week 10
Apr 22 – Blues v Rebels
Apr 23 – Crusaders v Highlanders
Apr 23 – Reds v Waratahs
Apr 23 – Force v Bulls
Apr 23 – Sharks v Hurricanes
Apr 23 – Lions v Chiefs
Brumbies/Cheetahs/Stormers bye

 

Bloggers:

Antjie: Blues, Crusaders, Reds,Force, Sharks, Chiefs

Darquan:Rebels, Highlanders, Thas, Force, Cnes, Lions

Hugo:Blues,Saders, Tahs,Force,Sharks,Chiefs

WillieN: Blues, Crusaders, Reds, Bulls, Sharks, Chiefs
BlousteBlou:Blues, Crusaders, Reds, Bulls, Sharks, Lions

Jonrae:Blues,Crusaders,Waratahs,Force,Sharks,Chiefs
Stormy:Blues, Crusaders, Reds, Bulls, Sharks en Chiefs

Intunecom: Blues, Crusaders, Reds, Bulls, Sharks, Chiefs

 

‘n Paaseier/wenk aan Snor. Asseblief; leer uit Snake White se foute en moet nie betrokke raak en ander lande se spelers beoordeel nie. As die Kiwis glo Sonny Bill Williams is great (ek glo dit ook), bly stil of antwoord net ja. Ja, al ons Bok-ondersteuners wil glo (hoop) dat Jean de Villiers hom sal kan tem….maar tot dan, bly stil!

 

‘n Geseënde Paasfees vir jul. God Bless. Byron Bay hier kom ons!

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Time for Matfield to rest…

April 20, 2011 in Uncategorized

In nog ‘n MOET wen wedstryd vir die verdedigende kampioene, is Fourie ‘fuhrer’ du Preez terug in die beginspan vir Saterdag se stryd in Perth, teen die Western Force. Beteken dit dat die Bulle nou so desperaat is dat hul gaan terugval na hul skop-en-hoop wedstrydplan?

Bulle: Zane Kircher; Bjorn Basson, Jaco Pretorius, Wynand Olivier, Francois Hougaard, Morne Steyn, Fourie du Preez; Pierre Spies, Dewald Potgieter, Deon Stegmann, Victor Matfield (capt), Bakkies Botha, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Dean Greyling.

Reserwes: Gary Botha, Rossouw de Klerk, Flip van der Merwe, Danie Rossouw, Derick Kuun, Jaco van der Westhuyzen, Stephan Dippenaar.

Waarom word Victor Matfield nie gerus nie? Sien die Blou Bulle nie die groter prentjie nie of is dit selfsug? Met Danie Rossouw en Flip vd Merwe daar kon Matfiled vervang geword het! Die Bulle het beslis ‘n groot kans aangesien die Force nogsteeds met heelwat beserings sit. Hul oorwinning in die Aussie hoofstad oor die Aussies se mees suksesvolle Super-span laas naweek, sal hul egter baie vertroue gee. Hoe klop jy die Force? Klop en tem vir James O’Connor!

 

Put your ’Balls on the Guillotine’. My picks in ‘bold’

 Week 10
Apr 22 – Blues v Rebels
Apr 23 – Crusaders v Highlanders
Apr 23 – Reds v Waratahs
Apr 23 – Force v Bulls
Apr 23 – Sharks v Hurricanes
Apr 23 – Lions v Chiefs
Brumbies/Cheetahs/Stormers bye

 

Bloggers:

Antjie: Blues, Crusaders, Reds,Force, Sharks, Chiefs

WillieN: Blues, Crusaders, Reds, Bulls, Sharks, Chiefs
BlousteBlou:Blues, Crusaders, Reds, Bulls, Sharks, Lions

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Another ‘woodenspoon’ for Darquan!

April 19, 2011 in Uncategorized

The Brumbies cost Hanjo & I the first ‘Dikstingels’ award of this season. We both had 6/7.

 

5/7: Antjie / KiwiMate / BlousteBlou /JvR / Potyster / Toti Mayor & Powachair

4/7:Splash D / WillieN / JM

3/7: Disa /StormyRodger

2/7: Jonrae

 

Houtlepel: Darquan with 1/7!

 

Houtlepels sover in 2011:

Jan v Riebeeck (4), Darquan (3), Louwtjie, PJ, Stef, JM, Sias, CAS & Gilbert

Sit jou Balle op die Guilotine. My keuses in ‘bold’

Week 10
Apr 22 – Blues v Rebels
Apr 23 – Crusaders v Highlanders
Apr 23 – Reds v Waratahs
Apr 23 – Force v Bulls
Apr 23 – Sharks v Hurricanes
Apr 23 – Lions v Chiefs
Brumbies/Cheetahs/Stormers af

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Bulls slaughtered by ‘magical’ Reds!

April 17, 2011 in Uncategorized

Brisneyland was covered in Red! Not just the blood of the ‘slaugtered’ Bulls, however, almost 30 000  people rocked up in Red to experience the ‘magic’ show of the world’s greatest magician! Take a bow ‘ Quade Super Cooper!

 

This might not sound like a lot of people, however, to do this for a Super Rugby game when a SA team is involved, is not a thing that happens alot in this Rugby League city. Interesting that the Brisbane Broncos (League team) only had +8900 specators at their game over the weekend!

Typical Bulls fans, they didn’t not pitch up in herds, for this game. The Afrikaner Klub over here, normally book a block of seats, but, as they had a feeling that they will be slaughtered, they decided to stay home!

Viva Brisvegas! Daar was Reds, daar was Bulls en dit was ‘n dubbele skoot van Red Bull rugby! Vinnig, vol passie, aanskoulik, avontuurlustig en baie, baie vyfpunters!

  

Kulkunsies op ‘n rugbyveld soos gister, was laas beleef toe ‘n ene David Campese die heelal na hul asems laat snak het. As Campese die ‘David Copperfield’ van rugby was; dan is Quade ‘Super’ Cooper, die ‘David Blaine’ van toorkunsies. Ongelooflik is een bevoeglike naamwoord om Super Cooper te beskryf….. Hy is tans, beslis, die beste rugbyspeler wat geld kan koop!

  

Die Bulle was na 20 minute soos ‘n vuisvoos bokser wat net probeer oorleef. Toegege; hul het nooit tou opgeggee nie, en dit spreek boekdele, maar die Bulle sal moet ‘reg koop’ anders gaan hul ‘n paar lang en maer jare beleef in die toekoms. Sommige jong Bulle (Basson, Potgieter en Hougaardt) het belofte getoon , maar van die oues kan maar slagpale toe gelei word. Op die ou end was hul eenvoudig net geklop deur ‘n beter ‘young guns’ Reds-span!

  

Wie was SA se beste spelers in week 9?


Wk 9 SA Barometer Span Weke in
15 Jaco Taute Leeus 2
14 Gio Aplon Stormers 5
13 Jacques Fourie Stormers 5
12 Juan de Jongh Stormers NE
11 Bjorn Basson Bulle 2
10 Sias Ebersohn Cheetahs NE
9 Sarel Pretorius Cheetahs 5
8 Duane Vermeulen Stormers 3
7 Dewaldt Potgieter Bulle NE
6 Francois Louw Stormers 2
5 Andries Bekker Stormers 5
4 Danie Rossouw Bulle NE
3 Brock Harris Stormers 4
2 Deon Fourie Stormers 3
1 Dean Greyling Bulle NE
  Bulle   4
  Cheethas   2
  Sharks   0
  Leeus   1
  Stormers   8

PS: dit is nie ‘n ‘Bokspan’ nie, slegs die SA spanne se beste spelers in die verskeie posisie hierdie rondte.

NE = new entry. die eerste keer dat die speler die Barometer haal. Weke in dui die aantal weke dat die speler wel die lys gehaal het.

Watter spelers het volgens jou uitgestaan?

Avatar of Kevin D

by Kevin D

this might help with your tips

April 15, 2011 in Uncategorized

The Crusaders have won 11/15 versus the Chiefs. The Waratahs have never won in Auckland. The Higlanders have lost their last 6 games in Australia. If the Reds win on Saturday, it will be a record 6 consecutive victories in a row. Peter Grant withdrew and will be replaced by by Gary van Aswegen with Lionel Cronje on the bench.

Tim Horan: Crusaders, Rebels, Blues, Reds, Stormers, Hurricanes, Brumbies

Phil Kearns: Crusaders, Rebels, Warathas, Bulls, Stormers, Cheetahs, Brumbies

Rod Kafer: Crusaders, Rebels, Blues, Reds, Stormers, Hurricanes, Brumbies

Kom speel saam en sit jou ‘kop op die blok’!

My keuses in ‘bold’:

Week 9
Apr 15 – Chiefs v Crusaders
Apr 15 – Rebels v Highlanders
Apr 16 – Blues v Waratahs
Apr 16 – Reds v Bulls
Apr 16 – Lions v Stormers
Apr 16 – Cheetahs v Hurricanes
Apr 17 – Brumbies v Force
Sharks af

 

Verlede week het weereens geen Dikstingel opgelewer nie!

Jan van Riebeeck het egter ‘n houtlepel ‘gewen’ met 1/6!

5/6: Kevin D & JM

4/6: Jonrae & StormyR

2/6: Darquan

Bloggers sover:

Antjie :Crusaders, Rebels, BLUES,Reds, Stormers, Cheetahs, Force.

KiwiMate: Crusaders, Rebels, blues, reds, stormers, hurricanes, brumbies

StormyRodger: Crusaders, Rebels, Blues, Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

Jonrae: Chiefs,Rebels,Tahs, Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

WillieN: Saders, Rebels,Blues, Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

BlousteBlou :Crusaders, Highlanders, Blues, Bulls, Stormers, Force

Disa:Crusaders, Rebels, Blues, Bulls, Stormers, Cheetahs, Brumbies

JvR: Crusaders,Highlanders,Waratahs,Reds,Stormers,Cheetas, Force

JM: Crusaders,Rebels, Blues,Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

Hanjo:Crusaders Highlanders Blues, Reds Stormers, Cheetahs, Force

Darquan:Chiefs Rebels Tahs Bulls Lions Cheetahs Force

Potyster: Crusaders ,Highlanders,Blues,Reds,Stormers,Cheetahs,Brumbies

Toti Mayor: Crusaders,Rebels,Blues,Reds, Stormers,Hurricanes,Brumbies

Powachair: Crusaders,Highlanders, Blues, Bulls, Stormers, Cheetahs, Force

 

Other rugby news: Kurtley Beale signed a contract to join the Melbourne Rebels from next year. His basic salary will be A$400 000 and with corparate top ups will earn A$1 million per season! Eish, that equals +R7.2 million per season. Wonder if the signing  by the Warathas of Adam Ashley-Cooper had an influence in his decission?
 

Avatar of Kevin D

by Kevin D

Put your balls under the guillotine!

April 14, 2011 in Uncategorized

Week 9 and still no ‘Mr Dikstingel’ on Super15 predictions here or on Die Burger blogs. This week’s round will even be more difficult to predict.

 

The Crusaders (vs Chiefs) maybe the only ‘easy’ call this week?!

 

Al die ander wedstryde kan enige kant toe gaan. Die Rebels (vs Highlanders)het nou gewys dat hul nie net sommer geklop gaan word in Australie se ‘sport hoofstad’ nie. Die Highlanders is egter op ‘n missie….

 

Die Blues (vs Warathas) behoort gunsteling te wees in Auckland, maar hul is nes die Chiefs & hurricanes, die Franse van Superrugby. Die Warathas sal poog om wen momumentum te behou, aangesien hul Brisneyland uitstappie volgende naweek vir hul lê en wag! 

 

Die Reds sal seker as gunsteling, met reg, beskou word, maar onthou hul het Maandagaand eers teruggekom in Brisvegas. Vlugvlouheid en ‘oorgerustheid’ kan hul kelder! Die Bulle is desperaat, en moontlik uit die wedloop as die Stormers wen. Die feit dat Francois Hougaardt bo four ‘die Fuhrer’ du Preez begin, dui aan dat Frans Ludeke besef dat laasgenoemde van vorm af is. Beteken dit ook dat die Bulle gaan afwyk van hul ‘skop-wedstrydplan, en meer die bal gaan dra? Die Bulle het nog nie op Suncorp gewen nie, hul laaste oorwinning was op Ballymore in 2004.

 

Die Cheetahs en die Hurricanes is ewe wisselvallig. Griekwas se Barry Geel, speel binnesenter vir die Cheetahs in sy eerste begin en dit teen Ma’a Nonu van alle manne. Gelukkig is Adriaan Strauss terug op die bank vir die gespikkelde katte.

 

Die Stormers moet wen om weer op koers te kom. Die probleem is dat die Leeus een of ander tyd ‘n groot hond gaan slag! Die Leeus het al van te vore die WP drome in nagmerries laat verander. Met Jean de Villiers uit, is die vergrootglas dus op Juan de Jongh se stryd teen SA se mees bestendigste binnesenter van die seisoen dusver, Doppies le Grange. Bryan Habana is ook uit, en Conrad Jantjes maak ‘n welkome terugkeer met Gio Aplon wat na vleuel verskuif. Die Leeus sit self met ‘n elle lang beseringslys.

 

Alhoewel dit ‘n MOET wen wedstryd vir die Stormers is, glo ek tog Nick Koster moes ‘n begin kans gekry het. Duane Vermeulen het verlede jaar elke Super en Curriebeker wedstryd gespeel; so ‘n afnaweek sal hom goed doen. Die Stormers besef hopelik dat een van die groot redes waarom hul vanjaar minder vyfpunters aanteken is omdat hul die zip van Joe Pietersen ontbreek.

 

Onthou die Sharks gaan 4 punte kry vir die loslootjie.

 

Kom speel saam en sit jou ‘kop op die blok’!

My keuses in ‘bold’:

Week 9
Apr 15 – Chiefs v Crusaders
Apr 15 – Rebels v Highlanders
Apr 16 – Blues v Waratahs
Apr 16 – Reds v Bulls
Apr 16 – Lions v Stormers
Apr 16 – Cheetahs v Hurricanes
Apr 17 – Brumbies v Force
Sharks af

 

Bloggers sover:

Antjie :Crusaders, Rebels, BLUES,Reds, Stormers, Cheetahs, Force.

KiwiMate: Crusaders, Rebels, blues, reds, stormers, hurricanes, brumbies

StormyRodger: Crusaders, Rebels, Blues, Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

Jonrae: Chiefs,Rebels,Tahs, Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

WillieN: Saders, Rebels,Blues, Reds, Stormers, Cheetahs, Brumbies

BlousteBlou :Crusaders, Highlanders, Blues, Bulls, Stormers, Force

 

Verlede week het weereens geen Dikstingel opgelewer nie!

Jan van Riebeeck het egter ‘n houtlepel ‘verdien’ met 1/6!

5/6: Kevin D & JM

4/6: Jonrae & StormyR

2/6: Darquan

Avatar of Kevin D

by Kevin D

For Snor’s eyes only!

April 13, 2011 in Uncategorized

Dear Mr de Villiers

Pieter or may I call you Snor? As Bok coach, you must be thinking of the best Bok squad to take to New Zealand to defend the ‘holy grail’. Here is some advice. Take it or leave it.

After 8 Rounds of Super 15 it’s time to look at a possible Springbok team if one has to be picked right now. I’ve picked a SA Barometer over the past few weeks to point out which players stood out in a specific position. Willem Alberts, the best blindside flank currently on the field anywhere on this planet (?), is the only player to have be picked more than 6 times.

That indicates that not all the Boks or stars are shinning bright yet. I don’t believe it is a problem, as it is a very long season and you don’t want your players to peak before the finals or the ‘holy grail’.

Players like, Fourie ‘the furher’ du Preez, is currently behind Sarel Pretorius and Jano Vermaak when form is considered. I, however, will still pick him for the Springboks, fairdinkum. The same with Andries Bekker, the best lock in the world, however, I will still start with the Bakkies Botha and Victor Matfield combo.

  

Current Top 5 SA players in positions for ‘holy grail’.

15: Patrick Lambie / Gio Aplon / Frans Steyn / Jaco Taute/ Zane Kirchner

14/11: Gio Aplon / JP Peterson / Gerhardt vd Heever / Lionel Mapoe / Bjorn Basson

13/12: Jacques Fourie/ Jean de Villiers / Juan de Jongh/ Doppies le Grange/ Robert Ebersohn/ Andries Strauss/ Wynand Olivier / Adi Jacobs

10: Patrick Lambie/ Peter Grant/ Morne Steyn / Andre Pretorius / Butch James (*)

9: Sarel Pretorius/ Jano Vermaak/ Fourie du Preez/ Charl McLeod / Rory Kockett

8: Duane Vermeulen/ Waren Whiteley/ Ashley Johnson /Ryan Kankowski /Pierre Spies

7: Willem Alberts / Francois Louw /Josh Strauss/ Juan Smith(*)/ Dewaldt Potgieter

6: Keegan Daniels / Schalk Burger / Derrick Minnie / Jacques Botes / Heinrich Brussow (*)

4/5: Andries Bekker / Victor Matfield / Rynardt Elstadt / Bakkies Botha/ Flip vd Merwe/ Alistair Hargreaves / Steven Sykes /Danie Rossouw

3: Jannie du Plessis / Brock Harris / WP Nel / Eugene van Staden / Werner Kruger

2: Bismarck du Plessis / Deon Fourie / Schalk Brits /Tiaan Liebenberg(*) /Adriaan Strauss

1: Guthro Steenkamp (*)/ Beast Mtawarira / Coenie Oosthuisen / Wicus Blaauw /Heinke vd Merwe

(*) = injured

Hoe sal jou Bokspan lyk?

Kevin D BOKSPAN Span
Patrick Lambie Sharks
Gio Aplon Stormers
Jacques Fourie Stormers
Jean de Villiers Stormers
JP Peterson Sharks
Peter Grant Stormers
Fourie du Preez Bulle
Duane Vermeulen Stormers
Willem Alberts Sharks
Schalk Burger Stormers
Victor Matfield © Bulle
Bakkies Botha Bulle
Jannie du Plessis Sharks
Bismarck d Plessis Sharks
Beast Mtawarira Sharks
Bulle 3
Cheethas 0
Sharks 6
Leeus 0
Stormers 6
Ander spanne 0
Bokspan Reserwes Posisies    
Brock Harris 1,3 Stormers
Andries Bekker 4,5 Stormers
Deon Fourie 2 Stormers
Keegan Daniels 6,7,8 Sharks  
Francois Hougaardt 9,11,14 Bulle
Frans Steyn 10,12 Racing Metro
Juan de Jongh 12,13 Stormers

Switch to our mobile site