You are browsing the archive for 2011 February.

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Beware of the dirty Poms! part II!

February 27, 2011 in Uncategorized

Beware of the ‘dirty’ Poms, I warned last week already!

 

Martin Johnson is on the right path, similiar to Robbie Deans with the Wallabies and if things go according to plan…the Poms will win the 6 Nations and will probably face the Wallabies in the World Cup semis. 

 

Snippets copied and pasted from the original:

 

http://blogs.sport24.co.za/wallabokiwi/beware-of-the-dirty-poms

 

 

POMS   17

Frogs    9

 

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Rebels 25 Brumbies 24!

February 25, 2011 in Uncategorized

One week in sport….! Congrats to the Melbourne Rebels with their first ever victory in Super Rugby. What a game!

Danny Cipriani won the game with a penalty within the last minute!

The Melbourne crowd will ‘Rebel’ and paint Australia’s ‘sports capital’ in blue tonight!

The Highlanders also surprise with their second victory of the season in beating the Chiefs!

 

PS: Jonathan Kaplan’s penalty against the Brumbies that lead to the winning kick, was a shocker! 

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Kallis and Peterson die swak skakels!

February 25, 2011 in Uncategorized

Die Proteas het soos gebruiklik ‘geblom’ in die openingswedstryd van ‘n Krieket Wêreldbeker.Wie sal ooit vergeet hoe hul die Aussie (huidige kampioene) verneder het in die openingswedstyrd van die KWB 1992 in Australïe?

Hul het gister nie net verras deur met 5 draaibalboulers op die veld te gaan nie, maar ook met groot sukses met Johan Botha as openingbouler gebruik. Greame Smith en die ‘ringkoppe’ verdien ‘n groot goue vyfster vir hul innoverende denke. Die boulers is baie goed afgewissel.

Hierdie Wêreldbeker gaan die kolwers pas met die mak kolfblaaie! Indïe wil die Beker wen en hul berei blaaie voor wat hul kolwers (hul sterkpunt) gaan pas. Daarom gaan kolf diepte nie soseer die deurslag wees nie, aangesien bitter min spanne op die ‘dooie’ klofblaaie uitgeboul sal word. Kolfrekords gaan tuimel tydend hierdie KWB. Jou boulers en variasie van jou boulers tesame met veldwerk gaan beslissend wees.

Jacques Kallis, word deur baie Suid Afrikaners as die beste veelsydige speler van alle tye beskou. Tegnies is hy ‘n puik kolwer. Hy het  konsentrasie duisend! Tog het hy nog nooit ‘n groot vinninge tempo kolfbeurt gespeel waar BMT benodig was nie. Hy kon nog nooit in ‘n Wêreldbeker vir Suid Afrika wen met die kolf nie. Dit is ook een ding om te sê hy is veelsydig omdat hy kan boul ook. Hy is egter glad nie meer effektief nie. Wanneer laas het hy in ‘n ODI ‘n vyf, vier of selfs drie paaltjies plat getrek in ‘n ‘groot’ wedstryd teen die ‘groot honde’? Ek sê nie Kallis moet gedrop word nie, geenins, maar moet nie outomaties ingespan word as bouler  nie!

Robin Peterson, was, is en sal altyd ‘n kwota-speler wees!

Welgedaan, AB de Villiers en Imran Tahir! Tahir is ‘n moet en hy verskaf daai X-faktor wat SA spanne altyd gekort het om die finaal te haal! Vervang Peterson met ‘n ander naatbouler of kolwer en hou die bal uit Kallis se hand! Hy is die melkkoei van die SA span en ek sal glad nie hom vertrou om ‘n beslissende boulbeurt af te stuur nie!

Kan die Proteas wen….? Kom ons bly maar eerder stil op hierdie vraag en konsentreer op die Super 15. Ek wil nie die ‘Blommetjies’ jinx nie!

 

My keuses vir Saterdag. (wie wil jy hê moet Saterdag wen – Cheetahs of Bulle?)

Week 2
Feb 25 – Highlanders v
Chiefs
Feb 25 – Rebels v
Brumbies
Feb 25 – Cheetahs v
Bulls
Feb 26 –
Waratahs v Reds
Feb 26 –
Sharks v Blues
Feb 26 –
Stormers v Lions
Force af

 

Bloggers se picks sover:

Bloutril: Chiefs, Brumbies, Bulle,Warathas, Blues en Leeus!

 

L se ‘geld is op’ : Bulle, Lions, Blues, Waratahs, Brumbies.

 

JvR: Chiefs , Brumbies, Bulls, Reds, Blues,Stormers.

 

Sit jou kop ook op die blok!

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Proteas start with 5 spinners! Windies 121/4

February 24, 2011 in Uncategorized

Die Blommetjies het die loot gewen en besluit om te boul!

 

Die Proteas het 5 draaibalboulers gekies! Nou gedink ek sou dit ooit sien nie!

Du Plessis, Botha, Tahir en Peterson! Dan kan JP Duminy ook draaibalboulwerk behartig. Kallis, Morkel en Steyn is die naatboulers!

 

On dinge nog meer op te ‘spice’, Botha het die boulwerk geopen en met die derde bal ontslae geraak van Chris Gayle! Botha het ook die tweede paaltjie, die van Bravo geneem!

 

Current score: Windies 121/4 after 26 overs!

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Bulle gaan Cheethas slag! Crusader game cancelled.

February 24, 2011 in Uncategorized

Nou begin die Super 15 mos eintlik! Die Stormers, alhoewel hul 4 punte op die punteleer het, speel Saterdag sy eerste wedstryd teen die Leeus van John Mitchell. Maklik gaan dit nie wees nie, maar tog behoort die Stormers ‘n verdere 5 punte by hul totaal te voeg. Joshua vs Flo vir die puris.

 

Die ander ‘katte’ speel hul favourite Curriebeker vyand, die Bulle! Kan nie sien hoe die Cheetahs enigstens ‘n kans gaan he nie, tog sal ek hoop hul verras wel. Die Cheetahs behoort in die skrums hul man te kan staan, maar dit is waar die ‘contest’ ophou. Ongelukkig sal Morne soos oor al  die jare, die tweestryd vs Naas wen. Chillieboy vs Adriaan soek regmerkie van Snor!

 

Die Sharks kies ek as een van my keuses, alhoewel ek dink die Blues ‘n besliste kans het. Hul agterlyn het genoeg spelbrekers terwyl hul ‘oond’ ook genoeg hitte het! Hierdie een gaan af hang van suskesvolle pogings pale toe! Bismarck vs Keven stryd gaan awesome wees.

 

Die groot stryd hier Doer Onder is die ou aartsvyande. Die Shitney Warathas span vs die Qld Reds. Die Reds het in die laaste 6 probeer slae, elke slag die onderspit gedelf. Verlede jaar se naelskraapse loesing in die laaste minute op Suncorp, het die Reds ‘n posisie in die uitspeelwedstryde gekos. Vir die rekord, hierdie naweek is ek pure Reds ook! Quade vs Berrick, vinger lek lekker!

 

The Crusaders and Hurricanes game in Wellington has been cancelled. Both teams will share 2 points. Good to see some players (Crusaders probably losing out on 4 points?) are willing to give points away for much more serious matters.

 

My keuses vir Saterdag. (wie wil jy he moet Saterdag wen tussen die Cheetahs en Bulle?)

Week 2
Feb 25 – Highlanders v
Chiefs
Feb 25 – Rebels v
Brumbies
Feb 25 – Cheetahs v
Bulls
Feb 26 – Hurricanes v Crusaders (cancelled)
Feb 26 –
Waratahs v Reds
Feb 26 –
Sharks v Blues
Feb 26 –
Stormers v Lions
Force af

 

Ek weet baie van ons speel op Superbru ens, maar sit ook hier jou picks in wit en swart sodat bloggers wat nie deel van die Superbru kompetisies is nie, kan saam raai.

 

Stormers for Saturday:

15 Conrad Jantjes, 14 Danie Poolman, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Gary van Aswegen, 9 Ricky Januarie, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (C), 5 Andries Bekker, 4 Rynhardt Elstadt, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie, 1 CJ van der Linde

Reserves: 16 Siyabonga Ntubeni, 17 Frans Malherbe, 18 De Kock Steenkamp, 19 Pieter Louw, 20 Dewaldt Duvenage, 21 Peter Grant, 22 Juan de Jongh

Ek besef Gary van Awegen is ‘n ‘up & coming star’, maar wat is die ware feite dat verlede jaar se ‘up & coming star’, Lionel Cronje, in onguns verval het? Onthou Cronje was Kaap toe gelok as ‘the next best thing and future of WP rugby’!

Is van Aswegen net beter as Cronje of is daar ‘n rokie?

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

No-quota-Bok-team!

February 22, 2011 in Uncategorized

Imagine South Africa was a normal country without politics interfering in sport and employment! I know, it is not! Seeing that some of you think I’m a racist (you have no idea), I challenge you to pick a Bok XV at this moment. No quotas, no politics! Just merit. Don’t see colour, just pick your best Bok XV and reserves.

  

How would your team look?

My Bok XV:

15: Patrick Lambie

14: Gerhard van den Heever

13: Jacques Fourie

12: Jean de Villiers

11: Gio Aplon

10: Morne Steyn

9: Fourie du Preez

8: Duane Vermeulen

7: Willem Alberts

6: Schalk Burger

 

5: Victor Matfield (C)

4: Bakkies Botha

3: Jannie du Plessis

2: Bismarck du Plessis

1: Guthro Steenkamp

Reserves:

Francois Hougaard (9,11,14), Frans Steyn (10,12,13,15), Beast Mtwarira (1), Tiaan Liebenberg (2), BJ Botha (3), Andries Bekker (4,5) and Luke Watson (6,7,8).

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Super 15 Barometer!

February 21, 2011 in Uncategorized

Wat kon ‘n mens bespeur na Rondte 1 tov SA rugby?

Pieter de Villiers en sy narre se verkeerde Bokkeuses vir einde van die jaar toere na die Noorde is ontbloot.

2009: Riaan Viljoen, Ashley Jonhon, Bandise Maku, Chilliboy Ralapele en Kabamba Floors is maar net ‘n paar voorbeelde.

 

2010: Elton Jantjes (nog nie oortuig nie), Charl McLeod, Alistair Hargreaves, Keegan Daniels, Deon Stegman, Andries Strauss en Lwazi Mvovo was gekies op Curriebeker standard en nie op Superrugby standard nie. Hano Vermaak, Tiaan Liebenberg, Deon Fourie, Adriaan Strauss, Duane Vermeulen, Peter Grant en Gerhardt van den Heever is beslis beter as die bogenoemdes.

 

Algeheel: Dit is ook duidelik dat die rol van die ‘fetcher’ minder effektief is. Die verdedigende-span probeer nie meer elke slag die bal fetch/steel nie. Inteendeel, die meeste spanne porbeer eerder die opponent terug dryf en sodoende die bal vertraag of omgekeerder besit verkry. Die All Blacks het dit verlede jaar baie suskesvol gedoen en die meeste Kiwi-spanne het ingekoop by die oorhoofse doel.

 

Welkom terug, Die Fuhrer! Fourie du Preez, se rugbybrein het die Bulle laat seevier. Hierdie slag nie net sy skopwerk of aanvallende spel nie, maar sy ‘opskietverdediging’ (rush defense). Anders as wat die Bokke onder Jake White in 2004 toe gepas het (met puik resultate in daardie jaar), het die Bulle nie as lyn opgeskiet met verdediging nie. Hul het hul lyn behou maar du Preez het telkemale opgeskiet en die Leeus verhoed om die bal wyd te versprei. Briljant! Hano Vermaak, welkom terug mate!

 

Aan die Rebels, welkom by Superrugby! Dit is ‘n goeie waarskuwing vir die Kings, wat volgende jaar in die Cheetahs se plek gaan speel, dat dit ‘n helse kompetisie is!


Uitlsae: week 1

Hurricanes 9 vs Highlanders 14
Rebels 0 Waratahs 43
Blues 24
vs Crusaders 22
Brumbies 28 vs Chiefs 20
Sharks 24 vs Cheetahs 9
Lions 20 vs Bulls 24
Reds  21 vs Force 20


Soos gewoonlik gaan ek na elke rondte my beste spelers in SA spanne van die spesifiek rondte kies. Amper ‘n ‘Man of the Position’ van elke rondte. Dit beteken dus nie wie my Spingbokspan is nie, net die beste vertonings van die rondte. Vleuels, slotte en flanke kies ek soms ‘uit posisie’ (anders as die nommer op hul rug, indien daar nie ‘n spesifieke uitstaande speler was nie). Ander is spesialis posisies, bv jy kies nie ‘n losskop as vaskop of binnesenter as buitesenter ens nie.

 

 

Wk 1 SA Barometer Span Weke in
15 Zane Kirchner Bulle 1
14 Gerhard vd Heever Bulle 1
13 Wylon Murray Leeus 1
12 Doppies Le Grange Leeus NE
11 Lionel Mapoe Leeus 1
10 Morne Steyn Bulle 1
9 Fourie du Preez Bulle 1
8 Ryan Kankowski Sharks 1
7 Willem Alberts Sharks 1
6 Joshua Strauss Leeus 1
5 Victor Matfield Bulle 1
4 Bakkies Botha Bulle 1
3 Jannie du Plessis Sharks 1
2 Bismarck du Plesiis Sharks 1
1 Guthro Steenkamp Bulle 1
  Bulle   7
  Cheethas   0
  Sharks   4
  Leeus   4
  Stormers   0

Who was your outstanding SA players?

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Best wing in SA is WHITE!

February 20, 2011 in Uncategorized

Told you so!

SA Rugby se beste vleuel is wit. Ja wit!

 

Is hy goed genoeg vir die Bokke? JA!

 

Gaan hy ooit vir die Bokke speel? Nee, hy is wit en terwyl politiek gaan inmeng gaan dit maar knor!

 

Sy naam: Gerhard van den Heever!

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Put your money on the Crusaders and India!

February 18, 2011 in Uncategorized

Let the games begin!

 

Op die krieketveld glo ek Indie gaan dit maak tot die finaal waar hul of SA of Australie sal speel. Sri Lanka is altyd ‘n buiteperd op die sub-kontinent terwyl die Windies ‘n klein buite kans het mits Chris Gale-force toe sal tree tot die party! England en Nieu-Seeland is spanne wat die ander uitspeelplekke behoort in te neem! Indië en dan Australïe is volgend die ‘bookies’ hier die gunstelinge.

 

Die peilings toon tans dat SA en die Bulle die gunstelinge is vir die onderskeie toernooie!

Gaan stem op peilings regs!

 

Persoonlik dink ek dit gaan te moeilik wees om die Super 15 se algehele wenner te voorspel agv die formaat en ook al die ‘Curriebeker’ tweestryde. Dit beteken dat die Leeus en Cheetahs alles gaan moet uithaal om nie deur die King volgende jaar vervang te word nie! Ek dink dit sal die Cheetahs se laaste Superrugby seisoen wees vir eers. Dank die Vader daarvoor!

 

Volgens die kenners is die Crusaders die gunsteling om te wen, en dit sal net ‘n baie brawe of groot dobbelaar wees wat ‘n kans sal waag en dit nie so sien nie.

  

Stu Wilson: Bulls, Crusaders, Sharks, Hurricanes, Warathas, Blues: Winner: Crusaders

 

Andrew Slack: Bulls, Crusaders, Reds, Stormers, Hurricanes, Warathas : Winner: Crusaders

 

JJ Harmse: Bulls, Crusaders, Sharks, Warathas, Reds, Stormers, Bulls:Winner: Bulls

 

Stephen Nell: Cruasders, Sharks, Bulls, Warathas, Stormers, Reds: Winner: Crusaders

 

Murray Mexted: Crusaders, Sharks, Bulls, Warathas, Stormers, Blues: Winner: Crusaders

 

Paddy O’Brien: Sharks, Bulls, Reds, Brumbies, Crusaders, Highlanders: Winner: Sharks

 

Mike Greenway: Crusaders, Warathas, Blues, Bulls, Sharks, Brumbies :Winner: Bulls

 

My Top 6 spanne vir die Uitspeelstryde:

Crusaders, Sharks, Stormers, Brumbies, Reds, Blues Winner: Crusaders

 

Week 1: My picks in bold.
Feb 18 – Hurricanes met 8 vs Highlanders
Feb 18 – Rebels vs Waratahs met 7
Feb 19 – Blues met 3 vs Crusaders
Feb 19 - Brumbies met 5 vs Chiefs
Feb 19 – Sharks met +15 vs Cheetahs
Feb 19 - Lions met 3 vs Bulls
Feb 20 – Reds met 12 vs Force
Stormers a bye

 

Gees in Melbourne en Brisvegas is nogal ‘hoog’ veral as in aggeneem word dit rugby unie is! In Brissie verwag hul meer as 35000 omdat dit ook ‘n insamleing vir die vloede behels. Interessant dat die Reds hul pak ‘groter’ maak met James Horwill op die blindekant flank ipv slot. Mense in Melbourne is baie opgewonde oor hul eerste S15 game. sal interessant wees om te sien hoeveel toeskouers daar gaan wees in die AFL en Rugby-liga kontrei! 

 

Who do you predict will end up in theTop 6 teams & who will win the Super 15? (Vote on poll)

 

What are your picks for Round 1?

 

Wh will win the CWC? Join the Aussieboer CWC-pool on Superbru:

Come join my Cricket World Cup prediction game on SuperBru! It’s free and loads of fun. Just click here:
   
http://www.superbru.com/cricketworldcup/pool.asp?p=159237

Pool name: aussieboer
Pool code: slurinns

 

PS: gee so bietjie agtergrond oor die volgende Stormer spelers asb; ek ken hul nie:

Frans Malherbe, Siyabonga Ntubeni, Danie Poolman, Johann Sadie en Siya Kolisi.

Profile photo of Kevin D

by Kevin D

Proteas and Bulls are the favourites!

February 17, 2011 in Uncategorized

The Proteas and the Bulls are the favourites amongst bloggers to win the CWC and the Super 15. All I’m asking is; ….really? As most bloggers are from SA it makes sense!

Don’t get me wrong, I would love Graeme Smith to lift the trophy, for sure, but the ‘Blommetjies’ are the world’s best when there is no pressure on! They are the All Blacks of CWC’s!

The Polls currently shows:

Bulls 164 31.78%  
Crusaders 158 30.62%  
Stormers 96 18.6%  
Sharks 60 11.63%  
Other 22 4.26%  
Waratahs 6 1.16%  
Reds 4 0.78%  
Brumbies 4 0.78%  
Blues 1 0.19%  
Hurricanes 1 0.19%
SA 119 35.74%  
India 100 30.03%  
Aus 45 13.51%  
Eng 31 9.31%  
S Lanka 21 6.31%  
NZ 8 2.4%  
Pak 4 1.2%  
Windies 3 0.9%  
Other 2 0.6%

Only one more sleep untill I blog about my predictions and also other so called rugby guru’s predictions. So hold on to your money till tomorrow before you go ape and bet it all on the Bulls! Wink  So sleep tight!

Switch to our mobile site