Springbok rugby se nuwe laagte punt!
July 31, 2010 in Uncategorized
Juffrou kry al die kinders vir ‘n klas bespreeking. Al die kinders moet vertel wat se werk hul pa doen.
Koosie sê sy pa is ‘n dokter en help mense om gesond te word.
Mooi sê juffrou goeie begin.
Pietie sê sy pa is ‘n rekenmeester en doen ander mense se boeke.
Interessant sê juffrou.
Jannie staan op en sê sy pa is ‘n ontklee danser by ‘n gay club waar ander mans hom betaal om sy klere uit te trek. Verder sê Jannie dat as die mans sy pa ekstra geld betaal dan doen hy ekstra gunsies vir hulle agter die club.
Juffrou wil nie ‘n scene maak nie en sê toe niks.
Later die dag roep juffrou vir Janie eenkant en vra hom. Jannie dis mos nie wat jou pa regtig doen nie?
Nee sê Jannie my pa is ‘n springbok rugby speler maar ek was vers te skaam om dit voor die klas te vertel!
But on a serious note. Why are the boks so bad this year? Easy.
If you have Brussow, FdP, Juan Smith, JP Pietersen , F Steyn. And a in form Smit, Matfield , JdV, Botha and Habana.
YOU DON’T NEED A REAL COACH!
Its a bit like Federer when he is on song. But as with Federer now when times get hard you need a real coach with fenesse and real technical know how. And PdV is not that. Clown or not he is just way out of his depth!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!


Recent Comments