• Come read my latest blog at:

     http://www.rapport.co.za/Opinie/Blogs/Aussieboer-Verkrampte-SA-rugby-kort-dinamiet-20140722

  • Kevin D commented on the post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months ago

    In reply to: View

    praat jy van Henry Speight? ek sal hom op vleuel vir die Wallabies speel en AACooper na 13 skuif!

  • Kevin D commented on the post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months ago

    In reply to: View

    die Sharks sal positief daarheen gaan want hul het mos die Saders vanjaar met 13 man op ‘n stadium daar geklop.
    Redge, kom join ook by my Rapport blog:

    http://www.rapport.co.za/Opinie/Blogs/Aussieboer-Sinoniem-met-SA-soos-Mrs-Balls-20140717

  • Kevin D commented on the post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months, 1 week ago

    In reply to: View

    BBB, welkom terug. ja, dit is wat S15 so lekker maak. die Froce was ook ‘n groot verrassing en dit is lekker dat die onderste spanne die boonste kan klop. net jammer SA spanne vaar weer so vrot, behalwe die Sharks

  • Kevin D commented on the post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months, 1 week ago

    In reply to: View

    Sien Joe Pietersen het met Cheethas geteken en gaan no.10 speel in Goose se plek. Vind dit nogal vreemd dat Jean-Luc du Plessis ook deur die Shraks gekoop is met die dat hul Lambie, Swiel en Zellinga het.

  • Kevin D commented on the post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months, 1 week ago

    In reply to: View

    REdge wat meer tragies is; is dat Catrikillis (OK hy het ons die CB gewen 2 jr terug maar CB is nie S15 nie) en Coleman as goed genoeg beskou word om S15 te wen!!! Spanne wat oor die jare Superugby gewen het, het manne soos Merthens, Larkham, Carter, Cruden en M Steyn gehad. waar vergelyk Coleman en Catrikillis met hul? Grant was ook nie meer reg…[Read more]

  • Kevin D commented on the post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months, 1 week ago

    In reply to: View

    EPK, goeie opsomming. dink Duane was as voorsorg afgehaal na die stamp teen JP en ook omdat hy in al die games vanjaar gespeel het. goeie call om hom te laat ‘rus’ het vir die Bokke se toetse wat voorle. Coleman het ‘n paar goeie dinge gedoen omdat opponente hom nog nie as ‘n bedreiging sien nie. sodra hul gaan fokus op homs sal hy verdwyn. Jammer…[Read more]

  • Kevin D wrote a new post, Good luck Sharks!, on the site AussieBoer 3 months, 1 week ago

    Well done to the Sharks for beating the Stormers convincingly in the Mother City.

    The Sharks will now host the Highlanders in the Tank while the Canberra ‘wild horses‘ will battle it out in the Australian capital city vs the defending champions, the Chiefs. The latter will be a repeat of last year’s final.

    Home ground advantage is effective…[Read more]

    • Die Sharks het die Stormers fisiek oordonder, die Stormers sit met n probleem. Dit help nie om te kla oor al die beserings nie, ek het twee jaar gelede al gewaarsku dat beserings deel gaan wees van die groep spelers en voorgestel dat hulle minstens twee volle groepe van 23 sal moet hê om voorsiening te maak.Ek hoop ook noudat Smal daar is sal hul…[Read more]

      • EPK, goeie opsomming. dink Duane was as voorsorg afgehaal na die stamp teen JP en ook omdat hy in al die games vanjaar gespeel het. goeie call om hom te laat ‘rus’ het vir die Bokke se toetse wat voorle. Coleman het ‘n paar goeie dinge gedoen omdat opponente hom nog nie as ‘n bedreiging sien nie. sodra hul gaan fokus op homs sal hy verdwyn. Jammer…[Read more]

    • Ek stem n span moet diepte hê maar feite bly feite.Nie 1 van ons 1ste keuse het in die vaste 5 gespeel nie en selfs meeste van hul backups is ook beseer.Geen span kan so perform nie.Die Sharks MOES wen en ons het niks gehad om voor te speel nie.Ons MOET n losskakel kry.WPRU is useless.Ons sukkel al jare op 10 en hul secure wragtag nie die mees…[Read more]

      • REdge wat meer tragies is; is dat Catrikillis (OK hy het ons die CB gewen 2 jr terug maar CB is nie S15 nie) en Coleman as goed genoeg beskou word om S15 te wen!!! Spanne wat oor die jare Superugby gewen het, het manne soos Merthens, Larkham, Carter, Cruden en M Steyn gehad. waar vergelyk Coleman en Catrikillis met hul? Grant was ook nie meer reg…[Read more]

    • Kevin ek dink Swiel het hope talent,dalk net soveel as Pollard.As hul hom in die Kaap gehou het en hom gereeld speeltyd gegee het sou hy baie gou ingepas het.Hy het net selfvertroue nodig.Sou ook nie omgegee het as Adriaan Strauss Kaap-toe geskuif het nie!

      • Sien Joe Pietersen het met Cheethas geteken en gaan no.10 speel in Goose se plek. Vind dit nogal vreemd dat Jean-Luc du Plessis ook deur die Shraks gekoop is met die dat hul Lambie, Swiel en Zellinga het.

    • Baie Interesante super rugby jaar sover. Die top spanne het baie veld verloor teenoor die onderste spanne. Gewoonlik moes die sesde span so amper 60 log punte haal om plek te kry , die jaar haal die top span nie eens 60 punte nie. Ek het julle al lankal gese die gap raak al kleiner. Bonus punte ook al hoe moeiliker bekombaar.

      Ongeag die bulle…[Read more]

      • BBB, welkom terug. ja, dit is wat S15 so lekker maak. die Froce was ook ‘n groot verrassing en dit is lekker dat die onderste spanne die boonste kan klop. net jammer SA spanne vaar weer so vrot, behalwe die Sharks

    • BBB onthou elke span het die jaar nie die 8 punte vir die 2 byes gekry nie.

      Kevin daai Nick varkvanger White is goed maar ai ek wens iemand gee hom n PK!Brumbies uitstekend begin maar Chiefs amper daai game gewen.Ek het nog nie die Sharks game gekyk nie.Baie driee in beide games wat goed is vir rugby.

      Die naweek WARATAHS en CRUSADERS (sorry…[Read more]

    • Thomas du Tiot nog n eks-WP mannetjie met moerse potensiaal wat weggeglip het Sharks toe.

      Ek sien Rennie kan sy gat skop dat hul Speight (ex-Hamilton boys high) laat wegglip het Aus toe.

      • praat jy van Henry Speight? ek sal hom op vleuel vir die Wallabies speel en AACooper na 13 skuif!

    • Die Sharks se skrum het hul game gewen dit is verseker!

      As Gert Smal nou wil slim koop dan koop hy 2 Highlanders wat nie op die oomblik in die AB prentjie is nie.Losskakel Limu Sopoaga en wing Patrick Osborne

  • In reply to: View

    Redge, daar is nie pille vir domheid nie :-)

    ek voel nogsteeds Gert moet top no.10 kry. Groome laat my aan Dave Zietsman heriiner en ‘n bietjie van Divan. hy is nippy en soveel beter as Schreuder!

  • In reply to: View

    Morne, ek stem oor jou kommentaar oor HM met JSerfontein. crashball en dan vinnige bal, die probleem is dat die Bok scrummies twe tree gee voor hul pass. NZ spanne probeer in die duikslag eerste off-load voor hy grond raak 2: ‘pop’ as hy op die grond is en laastens plaas om ‘n fase af te dwing!

  • In reply to: View

    EPK, jy is reg. Rhodes doen baie geod aangesien hy ‘n steelkant flank is en einltik te kort is vir ‘n slot, maar hy het mungrel. dit is vertommend hoe swak Pieter Rossouw en Fleckie as agterspel afrigters is! Greyling is ‘n neut.

  • In reply to: View

    Redge, ek like Carr. jy is reg, hy iets van Kronefeld in hom, die feit dat hy regte lyne hardloop en oral op die veld is. ek dink ook hy iets van Koning Bob in hom as dit by spelskepping kom. hoe kan Callie bo Fourie die groep gehaal het? Pieter Steph en Bekker sal my 5 slotte wees vir WB met Matfield assistent lynstaan afrigter. ek dink net…[Read more]

  • In reply to: View

    Carr sal gedy in WP rugby onder Gert Smal. Hul moet laat Duane meer rus en Carr op 8 speel

  • Die Bull vreet van die vloer af!  The Stormers showed that they can beat most and that they would have been in contention for play-offs if it wasn’t for the ‘draw of death’ and all those injuries. They have beaten the Sharks and now the Bulls (16-0) and showed it is not all gloom and doom in the Mother City.

    Nic Groom is becoming a  nippy…[Read more]

    • Nizhaam Carr is blerrie goed. Hy het bietjie van alles in sy game. Spoed, aanvoeling, mongrel en finesse. Hoop WP neuk nie sy game op nie.

    • Wat het van NIck Koster geword? Hy nog oorsee?

    • Carr laat my aan Josh Kronfeld dink.HM moet sy gat in rat kry.Ons leef in n droomwereld na die laaste paar toetse.Matfield goed in lynstane maar useless verder.Hy is nou nog meer arrogant as ooit.Hougaard is nie n internasionale 9 se gat nie.Kom ons hoop Pollard het net n afdag gehad want soos hy teen die Stormers gespeel het kan hul maar eerder…[Read more]

      • Redge, ek like Carr. jy is reg, hy iets van Kronefeld in hom, die feit dat hy regte lyne hardloop en oral op die veld is. ek dink ook hy iets van Koning Bob in hom as dit by spelskepping kom. hoe kan Callie bo Fourie die groep gehaal het? Pieter Steph en Bekker sal my 5 slotte wees vir WB met Matfield assistent lynstaan afrigter. ek dink net…[Read more]

    • Kurt Coleman het goed vertoon, maar hy wys nog wat hy gaan doen en dit laat die oposisie toe om te reageer.Dit is jammer Deon is oppad aangesien hy die dubbel rol van haker (sy ingooie het baie verbeter) en los voor speler goed vertolk.Ek reken ons twee slotte het hul baie goed van hul taak gekwyt, dit was te wagte dat hulle teen Matfield n paar…[Read more]

      • EPK, jy is reg. Rhodes doen baie geod aangesien hy ‘n steelkant flank is en einltik te kort is vir ‘n slot, maar hy het mungrel. dit is vertommend hoe swak Pieter Rossouw en Fleckie as agterspel afrigters is! Greyling is ‘n neut.

    • Kom ons probeer weer…. Dit is goed om terug te wees…Kon net die 2de helfte van die game kyk saterdag, maar iets wat vir my baie opvallend was, was dat wp vir die eerste keer in n baie lang tyd intellegende slim rugby gespeel het. Was baie lekker om n span die bal te sien lewendig hou en nie steriotipe probeer jou teenstander omhardloop en dn…[Read more]

      • Morne, ek stem oor jou kommentaar oor HM met JSerfontein. crashball en dan vinnige bal, die probleem is dat die Bok scrummies twe tree gee voor hul pass. NZ spanne probeer in die duikslag eerste off-load voor hy grond raak 2: ‘pop’ as hy op die grond is en laastens plaas om ‘n fase af te dwing!

    • EPK en Morne ek stem 100% saam met julle.Ons agterste 3 is “te kort” vir die lugaanvalle wat al meer deel uitmaak van spanne se aanval.Taute is lank genoeg maar ons wing bietjie kort.Groom het my ook aangenaam verras en so ook Coleman.Hopelik raak Coleman net nog beter met ondervinding en selfvertroue.

      Ai mense die Bulls was nog altyd bekend…[Read more]

      • Redge, daar is nie pille vir domheid nie :-)

        ek voel nogsteeds Gert moet top no.10 kry. Groome laat my aan Dave Zietsman heriiner en ‘n bietjie van Divan. hy is nippy en soveel beter as Schreuder!

  • In reply to: View

    Redge ek laaik daai idea van Slade oe Barrett baie maar dink nie hul sal dan vir die die AB’s kwalifiseer nie? Gert moet nou sy ou tjomma vd WTvls se laaitie Robert du Preez jr nou op 10 speel sodat hy reg kan wees vir volgende jaar! Imagine hul het geld gehad om vir een jaar Sir Jonny te kon koop. Goosen was op hul lys maar met sy beserings dalk…[Read more]

  • In reply to: View

    Bulle gaan pak vat Sat! ek is te bang om enige voorspellings te maak. my tipping vanjaar horibaal! enige van daai spanne gaan nog die nader klop. Pasop dat die Reds nie die Tahs ook nog laat sneuwel hier in Brisvegas nie.

  • In reply to: View

    Anonymous, Kieran Read and McCaw would challenge strongly if they played in more of these tests. Folau at 13, why? are you then also believing that JP should be at 13? No Ben Smith? I think he is currently the best player on the planet! Habana hasn’t done more than Corey Jane?!

  • In reply to: View

    Redge, goeie span. Savea het oomblikke wat aan Lomu herinner, maar ook Lomu se swakhede van hou nie daarvan om om te draai nie en sy skopwerk ook verdag. Daarom sal ek Willie kies, maar al vier Save, le Roux, Folau en Ben Smith is puik. FduP is nie vir my tans ‘n gevaar op no.9 nie en ek dink Aaron se diens is vinniger (geen nie twee tree voor hy…[Read more]

  • Load More