Dieselbakkie commented on the post, SA Rugby = no imagination!, on the site AussieBoer 2 months, 2 weeks ago
Ek stem nie saam nie. Elke posisie het sekere skills wat geleer moet word. As jy nie weet wat jy as voorry, haker, losskakel of heelagter moet doen nie hoe gaan jy groei in daai posisie? So jy seg dat as jou […]
Dieselbakkie commented on the post, SA Rugby = no imagination!, on the site AussieBoer 2 months, 2 weeks ago
Hi Kev
Ai! die diesel was maar vuil die naweek!
Ek dink dis moeilik om vir skool kids die vryheid te gee. in sekere gevalle moet hulle nog “geleer” word waaroor die game gaan. Sodra jy top vlak rugby speel […]
Dieselbakkie commented on the post, Shark revenge! Put your balls on the guillotine!, on the site AussieBoer 2 months, 2 weeks ago
Hi Kev
Crusaders – Daars nog genoeg groot name.
Hurricanes
Chiefs
Warathas
Bulls
Stormers
Dieselbakkie commented on the post, Jantjies vs Steyn, Lambie vs Goosen! Let the games begin!, on the site AussieBoer 2 months, 3 weeks ago
Hi Kev
Highlanders
Brumbies
Stormers
Huricanes
Reds
Sharks
Kings (As hulle nie die een wen nie, gaan hulle niks wen nie. Ek hoop vir vlou Force agv travel en super Kings omdat hulle n punt wil bewys en dis tuis.)
Dieselbakkie commented on the post, White Buffalo to KO $onny Bill William$?, on the site AussieBoer 3 months, 1 week ago
Hi K
Die wit buffel werk aan sy pension vir groener weivelde.
Dieselbakkie became a registered member 3 months, 1 week ago
