Good game once again by Francois Louw, Eben Etzebeth and Adriaan Strauss. Thanks for giving the fans atleast something to watch… FULL STOP… nothing further to write about.
Heynecke Meyer is definitely accomplishing the one thing that he set out to do at the beginning of his tenure and that’s winning ugly, well, even struggling with the winning part, but definitely ugly.
Weekend’s winning picks:
Australia by 15, Argentina by 5, South Africa by 10 but easily England by 10 also, Scotland by 6, France by 12, New Zealand by 15+


moaning alweer of is dit nog steeds
Groenie, geniet jy maar die kak rugby
Lyk my jy is ‘n WP ondersteuner ?? Wel moet se die WP het nie eintlik met daai verdedigingspatrood mooi rugby gespeel nie, wen ja, maar mooi neeeeeee !!! so hou op moan, HM gaan nie al die WP manne kies in die span nie
Dit pla my glad nie of HM net WP manne gaan kies of nie. Maar jy kannie Sharks en WP manne dwing om kak Bloubul rugby te speel nie. En WP het glad nie ‘n verdedigingspatroon gespeel nie, die Stormers het… WP het eintlik baie goeie rugby gespeel en die Currie Beker gewen.
Julle under esimate vir Willem Alberts. FL, AS en Eben het a great game gehad maar ek dink jul moet kyk na Willem se work rate! Hy speel net so goed. Nie so great om vir die bal te compete in die breakdown nie maar hy maak op daarvoor in sy tackles en om oor die advantage line te kom.
Jy is heeltemal reg, stem saam oor Willem se work rate, hy maak baie tackles, sal net dit like om te sien as hy dalk sy crashball kan vat van ‘n pass van Lambie af, om vir Willem in bietjie meer spasie te kan kry. Op die oomblik wag die verdediging vir Ruan om die bal na ons forwards te pass…
Argentina by 6, Australia by 15, South Africa by 9, Scotland by 15, France by 14, New Zealand by 18